Marlu Farm Stays

Marlu Farm Stays Marlu Farm Stay is situated in the Groot River Valley between Steytlerville and Willowmore, Eastern The Groot River runs right through the farm.

Marlu Farm Stay lies in the middle of the scenic Groot River Mountains in the malaria-free Karoo region of South Africa's Eastern Cape. Click here for a map showing our location. Marlu Farm Stays provides a variety of accommodation options and activities. You can opt for bed and breakfast, self-catering or camping, according to your preference. Our neat & practical facilities offer - a quality far

mstay experience @ affordable rates. Our private "wild" campsite - only one reservation at a time irrespective of the group size (1st come 1st serve) offers, silence, space and serenity. The area is crime-free and the roads are safe. Marlu is ideally suited for father and son as well as teambuilding weekends for businesses and schools. At Marlu Guest Farm you will always enjoy the personal attention of your hosts, Martin & Lucia. Conveniently located halfway between Steytlerville and Willowmore, only 7 km off the R329 (with easy access for sedan cars), and roughly equidistant from Port Elizabeth, Jeffreys Bay, Knysna, Oudtshoorn, Beaufort West and Graaff-Reinet, it is an ideal base from which to explore the attractions of the Baviaans region of the Karoo.

Ons wêreld is nat & gras groen!Vermoed dit gaan 'n koue, maar mooi winter wees
10/05/2026

Ons wêreld is nat & gras groen!
Vermoed dit gaan 'n koue, maar mooi winter wees

Al die veld is vrolik
14/04/2026

Al die veld is vrolik

14/04/2026

Just in case you missed 60 Minutes: A legal spokesperson advised us to post this notice. This violation of privacy can be punishable by law. Note: Facebook Meta is now a public entity. Every member must post a note like this. If you do not publish a statement at least once, it will be technically understood that you are permitting the use of your photos, as well as the information contained in your profile status updates. I hereby declare that I do not give Facebook Meta my permission to use any of my personal data. I also do not give AI permission to look at my internet presence, or anything linked to me. I do not agree to let anyone offer me AI without my specific authorization or permission.
(Share! Copy and paste to your page.)

14/02/2026
Geseënde Kersfees & die mooiste wense vir 2026 aan al ons gaste, familie & vriende:Mag met hierdie Kersfees God Hom in S...
24/12/2025

Geseënde Kersfees & die mooiste wense vir 2026 aan al ons gaste, familie & vriende:

Mag met hierdie Kersfees God Hom in Sy Liefde met krag aan ons elkeen Openbaar!

Mag geluk, vreugde, vrede en blydskap u metgesel wees & Mag 2026 vol wees van seëninge - 'n jaar wat opwinding & fantastiese uitdagings bring!

Ons bid dat God in hierdie jaar vir jul elkeen tasbaar sal wees, dat jul bewus sal bly van Sy teenwoordigheid en dat alles wat jul aanraak tot eer en verheerliking van Sy naam sal wees.



A Christmas Poem:

This truly was the son of God, was what the angle told her tiny baby full of grace.

Such a wonder to be-hold

He comes without ribbons

He comes without tags

He comes without packages, boxes or bags

Christmas can’t be bought from a store

May be Christmas means a bit more?

To an opponent, tolerance

To a friend, your heart

To a customer service

To all, charity

To every child an example

To yourself, respect

Christmas is forever, not just for a day

For loving, sharing, giving is not to put away

Like bells and lights and tinsels in some box upon a shelf

The good you do for others, is good you do yourself.



Look with hope to the horizon of each new day, for today is all we truly have.

Be open to all possibilities and always believe in miracles


Geniet hierdie Kersgety. Wishing you all a Merry Christmas & a Happy New Year!

Vriendelike groete en seën. Regards & best wishes

Martin & Lucia Dorfling

Ons het sedert Sondag bietjies reën gehad.Sondag 5mmMaandag 3mm + paar hael korrels, en gister weer 'n paar druppels reë...
24/12/2025

Ons het sedert Sondag bietjies reën gehad.
Sondag 5mm
Maandag 3mm + paar hael korrels, en gister weer 'n paar druppels reën met klein haeltjies, maar deur die nag het Groot rivier met mag en mening, op Commessie arriveer & ons vorige vloed vlakke oorskry.
Die meeste water het uit Naroega gekom.
Hierdie foto's wys hoeveel die water reeds gesak het, maar dit is sop nat langs die rivier.
Ons Marlu Farmstay and Camping, kamp plek sal paar dae gesluit wees, tot dit afgedroog & opruiming voltooi is.
Dan gaan alles mooi groen wees, met hiérdie genade water

Ons ken almal vir Nataniël - ek deel graag sy Kersboodskap aan julle.Nataniël kersboodskap:                             ...
23/12/2025

Ons ken almal vir Nataniël - ek deel graag sy Kersboodskap aan julle.

Nataniël kersboodskap:

Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig. Hoe mindergoeters jy het, hoe minder worries het jy ... en hoe lekkerder slaap jy!

Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar elkeen presies net soos hy/sy daar is ... vriende kan jy kies, familie nie!

Moenie toelaat dat jou brein muf met 'issues' soos skuldgevoelens of grudges nie ... sorteer alle strooi uit nog voor die son sak. So moenie toelaat dat mense jou in die rug steek, nonsens praat en skynheilig optree teen jou nie!

Hardloop jou lewens-spiedomitir in die rooi ... help waar jy kan en lewe voluit, terwyl jy nog lewe in jou het ... 'use it - or lose it'!

Geniet die eenvoudige dinge. Die 'image'-goed en 'keeping up with the Jones' is sommer nonsens ... hulle (die Jones') sit in elk geval nou in
Ozzie.

Al wys die 'replay' duidelik dat hy verkeerd is ... maak vrede met die ref se beslissings en jy sal dadelik beter voel!

Kry oefening deur te gaan stap langs die see of in die veld ... doen iets in die buitelug, maar moenie in die strate op en af draf nie, dis 'common' en maak ander mense skuldig voel. 😄

As jy 'n 'no-name brand' T-Shirt sien wat jy laaik, koop dit ... te hel met die name-goed wat jy in elk geval nie kan bekostig nie - solank dit net gemaklik pas. Laat andere maar hul geld mors op goed wat hulle vals selfvertroue in hul eie plestiek-wêreld gee!

Lag dikwels ... lank en lekker, dit hou jou gesond! Haal diep asem, drink meer water as wat jy moet en kou jou kos fyn. Eet meer van die goed wat mens pluk of uit die grond grawe. Moet nooit alleen alkohol gebruik nie en wanneer jy ietsie vat ... hou matigheid voor oë ... ALTYD!

Behou jou grappige vrinne en vermy die suuriges ... hulle is 'demoralising' en trek jou af na hulle vlak.

Jou huis is jou plek en daar leef jy soos JY wil, too hell met die snobs ... en die beste kar is een wat klaar betaal is!

STEL GOD EERSTE en alle ander goed sal self in plek val ... hê geloof!

Sê vir mense dat jy vir hulle omgee ... môre trek jy dalk jou hout-jas aan, dan's dit te laat!

Geniet die laaste paar dae van 2025 🤗❤️🤗

16/11/2025

Ek gaan ook deaktiveer!
So nou doen hulle dit. Sopas aangekondig op NOS koerant en kanaal 4 nuus. Facebook sal vanaf Maandag alle gebruikers vra. Jy kan inskryf vir dit. Hou jou vinger op hierdie pos en kopieer. Mag nie gedeel word nie.

Ek gee nie toestemming aan Facebook om $ 4,99 per maand op my rekening te hef nie,

Ek gee ook nie my toestemming om my foto's te gebruik, te deel, te kopieer ens.. Al my foto's is my eiendom en NIE Facebook's nie!!!

Spesiale dankie aan Larry vir hierdie regsadvies... en aan Tim Barker vir die plasing van hierdie inligting:

Net in geval: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas. Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. AANDAG: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so nota plaas.

Versuim om 'n verklaring ten minste een keer tegnies te publiseer, laat die gebruik van u foto's toe, asook die inligting in u profiel
EK VERKLAAR HIERMEE EK GEE FACEBOOK NIE MY TOESTEMMING OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA TE GEBRUIK NIE

Kopieer en plak, moenie deel nie. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik op "copy". Gaan na jou bladsy waar staan "What's on your mind? "Tik jou vinger iewers in die leë veld. Klik en plak. Dit gradeer die stelsel op.

16/09/2025

Martin Update:
My boer is vandag uit die hoë sorg, oorgeplaas na die "Silver Oak" afdeling by St George's Hospitaal 🙌
My liefie lyk goed 🙏 Ons dien 'n barmhartige God. Ek is só dankbaar vir dié genade.
Hy stap stadig, maar self 👐 & gebruik die badkamer.
Een dag op 'n slag raak hy beter

Trans Baviaans 2025. Wat 'n voorreg om gaste te kan terug verwelkom & lekker te kuier.Sterkte vir elkeen wat vandag fiet...
09/08/2025

Trans Baviaans 2025.
Wat 'n voorreg om gaste te kan terug verwelkom & lekker te kuier.
Sterkte vir elkeen wat vandag fietstrap deur die kloof

Address

Steytlerville
6250

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27877026766

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marlu Farm Stays posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marlu Farm Stays:

Share