Ankergooi Accommodation

Ankergooi Accommodation Ankergooi is situated in tranquil Little England in Stilbaai West. It one street from the river and We offer free wi-fi. B&B is also available.

It is one street from the river and close walking distance to the sea and shops. Experience Hospitality

Nader aan die rivier kry jy nie. Spasie, ligging, Tranquility Stilbaai het dit alles. Jy kan braai by jou binnebraai en ...
24/02/2026

Nader aan die rivier kry jy nie. Spasie, ligging, Tranquility Stilbaai het dit alles. Jy kan braai by jou binnebraai en visvang gelyk. Die beste!

https://www.roxannereid.co.za/blog/things-to-do-in-still-bay-stilbaai-in-the-hessequa-region?fbclid=IwdGRzaAQGMN1jbGNrBA...
21/02/2026

https://www.roxannereid.co.za/blog/things-to-do-in-still-bay-stilbaai-in-the-hessequa-region?fbclid=IwdGRzaAQGMN1jbGNrBAYvtmV4dG4DYWVtAjExAHNydGMGYXBwX2lkDDM1MDY4NTUzMTcyOAABHgbRCvq5DZZ0s8xmW8QM76VnlH6A8k6mAaBb7ltbhOMWNIIcPMJdmwMzxVk5_aem_nA_NtQ1gYDOtsMbvY8XIQw&sfnsn=scwspwa

Sandy beaches, watersports, birding along a river, exploring nature reserves, whale watching, a museum of archaeology, and fynbos gin are just a few things to lure you to Still Bay a four-hour drive from Cape Town.

Die bougainvillea hier voor se naam is Turkish Delight. Nes ek is hierdie bosbok mal oor Turkish Delight. Hy het rustig ...
26/01/2026

Die bougainvillea hier voor se naam is Turkish Delight. Nes ek is hierdie bosbok mal oor Turkish Delight. Hy het rustig op 'n Maandagmiddag wandeling gegaan. Ons vye is baie mooi en lekker hierdie jaar en die Bosbokke eet hulle vol aan die vye. Hy bly langsaan by Serenity onder 'n ander vyeboom. Dis bosbokhemel hierdie.

03/01/2026

This is where Ankergooi is situated, in the heart of Stilbaai. What a beautiful place this is.

12/12/2025
19/12/2024
Waar jy ookal hierdie vakansie gaan bly en kuier, los 'n boodskap.  Dit word altyd baie waardeer.
06/12/2024

Waar jy ookal hierdie vakansie gaan bly en kuier, los 'n boodskap. Dit word altyd baie waardeer.

Ons gaste het hierdie naweek vir ons hierdie boodskap in ons gasteboek geskryf. Ek blaai terug so deur al die mooi boods...
03/11/2024

Ons gaste het hierdie naweek vir ons hierdie boodskap in ons gasteboek geskryf. Ek blaai terug so deur al die mooi boodskappe en besef as jy geniet wat jy doen, sien mense dit raak.

Is Ankergooi stapafstand see of rivier toe? Dis 'n vraag wat ek so dikwels moet antwoord.  Hierdie foto  verduidelik dit...
26/09/2024

Is Ankergooi stapafstand see of rivier toe? Dis 'n vraag wat ek so dikwels moet antwoord. Hierdie foto verduidelik dit die beste.

Address

12 Taaibos Street
Stilbaai-Wes
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ankergooi Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ankergooi Accommodation:

Share