KAMP-MAL

KAMP-MAL Kamp-Mal is vir almal wat hou van Kamp, 4x4 en Visvang

Deel gerus jou stories op ons Facebook Groep
(1)

Pretoria Caravans & Outdoor THE WAIT IS OVER! WE'RE HERE AT OUTDOOR X! ๐ŸšจDon't miss out on the BIGGEST outdoor expo in So...
29/05/2026

Pretoria Caravans & Outdoor

THE WAIT IS OVER! WE'RE HERE AT OUTDOOR X! ๐Ÿšจ
Don't miss out on the BIGGEST outdoor expo in South Africa! Pretoria Caravans & Outdoor is setting up camp, and we're bringing incredible show-only deals you have to see to believe!
Weโ€™ll have our range of off-road powerhouses, including the rugged new Springbok shown here, perfect for your next bushveld escape. And of course, the rest of the stunning range from Stealth Caravans will be on display!
Find us at
๐Ÿ“ LOCATION: Idlewild Country Estate
๐Ÿ—“๏ธ DATES: THIS WEEKEND, 29 - 31 May
Come chat to the team that's been getting you ready for adventure since 1968. See you at the stand!


https://kampmal.co.za/places/pretoria-caravans-outdoor/

29/05/2026

Udolpho Rivierplaas

๐Ÿฆœ๐—ฉ๐—ผรซ๐—น๐—ธ๐˜†๐—ธ-๐—ฉ๐—ฟ๐˜†๐—ฑ๐—ฎ๐—ด: ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ณ๐—ธ๐—ผ๐—ฝ๐—ต๐—ผ๐˜‚๐˜๐—ธ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ (๐—ง๐—ฟ๐—ฎ๐—ฐ๐—ต๐˜†๐—ฝ๐—ต๐—ผ๐—ป๐˜‚๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ถ๐—น๐—น๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ถ๐—ถ)

Hierdie kleurvolle karakter is die enigste van sy soort in Suider-Afrika en is onmiddellik herkenbaar aan sy swart pluiskuif en bont verekleed van geel, rooi en swart. Jong voรซls is effens valer en kort die kenmerkende wit kolle op die borsband.
Die mannetjie uiter โ€™n aanhoudende, meganiese โ€œtrrrrrrโ€-tril, terwyl die wyfie dikwels antwoord met โ€™n ritmiese โ€œpuka-pukaโ€.
Anders as meeste ander houtkappers, hou die kuifkophoutkapper daarvan om op die grond vir kos te soek. Jy sal hom algemeen aantref in bosvelde, savannes en veral in tuine, waar hy dikwels die baas van die bak is.

Klik hier om meer oor voรซlkyk en ander aktiwiteite by Udolpho-Rivierplaas te lees: https://udolpho.co.za/vermaak/

Het jy โ€™n vraag oor ons akkommodasie, fasiliteite of aktiwiteite? Ons help graag! Stuur โ€™n e-pos na [email protected] of skakel Debbie op 083 280 2470 om jou plek te bespreek.
Bronne: Sasol Voรซls van Suider-Afrika; 500 Common Bird Calls in Southern Africa
Videokrediet: SouthAfricanWanderer

+27 56 818 1197
[email protected]

https://web.facebook.com/reel/1340976871242951

https://kampmal.co.za/places/udolpho-rivierplaas/

Cascade Caravans Waar avontuur, kwaliteit en die kamp-leefstyl bymekaarkom ๐Ÿ•๏ธOf jy nou die oop pad aanpak, jou volgende ...
29/05/2026

Cascade Caravans

Waar avontuur, kwaliteit en die kamp-leefstyl bymekaarkom ๐Ÿ•๏ธ

Of jy nou die oop pad aanpak, jou volgende kamp beplan of jou karavaan-opset wil opgradeer โ€” Cascade Caravans help jou om dit met styl en gemak te doen ๐Ÿ˜Ž

๐Ÿš Kamp
๐Ÿ”ฅ Kuier
๐ŸŒฟ Ontspan
โ˜€๏ธ Ontdek



https://kampmal.co.za/places/cascade-leisure/

https://web.facebook.com/cascadeleisure

ATKV-Natalia Winter aan die Suidkus beteken mรฉรฉr as net โ€™n wegbreekโ€ฆ dit beteken die begin van โ€™n ongelooflike natuurbel...
29/05/2026

ATKV-Natalia

Winter aan die Suidkus beteken mรฉรฉr as net โ€™n wegbreekโ€ฆ dit beteken die begin van โ€™n ongelooflike natuurbelewenis! ๐ŸŒŠ

Wanneer die helder rooi ๐ŸŒบ Aloe arborescens (Krantz Aloe) begin blom, weet die Suidkus dis tyd vir die jaarlikse Sardynloop! ๐ŸŸโœจ
Tussen Mei en Julie beweeg miljoene sardientjies noord langs die kuslyn โ€” saam met dolfyne, walvisse, haaie en talle seevoรซls wat hierdie unieke natuurverskynsel volg. ๐Ÿฌ๐Ÿ‹
By ATKV-Natalia kan jy hierdie winterseisoen self kom beleef:
๐Ÿ–๏ธ Semi-privaat strand
๐Ÿ’ฆ Verhitte swembad
๐ŸŽข Waterglybaan
๐ŸŒ… Ongelooflike sonsopkomste
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Veilige familie-atmosfeer
Kom ontspan hierdie wintervakansie waar die see lewe kry en die aloes die seisoen aankondig! โค๏ธ

๐Ÿ“… Bespreek nou vir die komende wintervakansie:

www.natalia.co.za/bespreek

+27 31 916 4545
[email protected]
+27 82 902 1081

https://kampmal.co.za/places/atkv-natalia/

BUSHWAKKA Off-road Trailers ๐—ž๐—”๐— ๐—˜๐—Ÿ๐—•๐—”๐—–๐—ž ๐—ข๐—ก ๐——๐—œ๐—ฆ๐—ฃ๐—Ÿ๐—”๐—ฌ ๐—”๐—ง ๐—ข๐—จ๐—ง๐——๐—ข๐—ข๐—ฅ ๐—ซ! 29โ€“31 May 2026, Bushwakka joins Outdoor Campers at Outdoo...
29/05/2026

BUSHWAKKA Off-road Trailers

๐—ž๐—”๐— ๐—˜๐—Ÿ๐—•๐—”๐—–๐—ž ๐—ข๐—ก ๐——๐—œ๐—ฆ๐—ฃ๐—Ÿ๐—”๐—ฌ ๐—”๐—ง ๐—ข๐—จ๐—ง๐——๐—ข๐—ข๐—ฅ ๐—ซ!
29โ€“31 May 2026, Bushwakka joins Outdoor Campers at Outdoor X Show, Idlewild Country Estate, Gauteng โ€” Stand 69 & 70.
Whether you're dreaming of weekend escapes, family adventures, or long-haul overlanding, come explore features like:
โœ”๏ธ Fast & easy setup
โœ”๏ธ Comfortable interior living space
โœ”๏ธ 100% upright moving space
โœ”๏ธ Smart storage solutions
โœ”๏ธ Available in 2 & 4 berth configurations
Come chat to the team, ask questions, and experience why the Kamelback โ€” The Perfect One is helping families and adventurers create memories that last a lifetime.
๐Ÿ“ ๐—ก๐—ผ๐˜„ ๐—ผ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜€๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐˜† ๐—ฎ๐˜ ๐—ข๐˜‚๐˜๐—ฑ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐—ซ
Outdoor Campers
Outdoor X
Get Out Go
๐—•๐˜‚๐˜€๐—ต๐˜„๐—ฎ๐—ธ๐—ธ๐—ฎ ๐—”๐—ฑ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ ๐—š๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ โ€” ๐—ง๐—ฎ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฌ๐—ผ๐˜‚ ๐—™๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ฟ
https://bushwakka.africa/kamelback-camper-conversion/


https://kampmal.co.za/places/bushwakka-off-road-trailers/

๐ŸŽ‰ KAMP-MAL WORD 10! ๐ŸŽ‰Hierdie Sondag, 31 Mei 2026, vier Kamp-Mal amptelik ons 10de verjaarsdag! ๐Ÿฅณ๐Ÿ•๏ธVan โ€™n klein camping c...
29/05/2026

๐ŸŽ‰ KAMP-MAL WORD 10! ๐ŸŽ‰

Hierdie Sondag, 31 Mei 2026, vier Kamp-Mal amptelik ons 10de verjaarsdag! ๐Ÿฅณ๐Ÿ•๏ธ

Van โ€™n klein camping community tot een van Suid-Afrika se grootste kampeer platforms โ€” dit sou nooit moontlik wees sonder ELKE ondersteuner, kampeerder, besigheid en vriend van Kamp-Mal nie โค๏ธ

๐Ÿ”ฅ Vier saam met ons hierdie naweek by Outdoor X!
๐Ÿ“ Stand A56

Kom sรช hallo, skud blad, kuier saam en wees deel van die feesvieringe ๐Ÿ˜Ž

ENโ€ฆ moenie vergeet om jou plek te bespreek vir ons spesiale verjaarsdagnaweek by Dube Private Game Reserve nie! ๐Ÿฆ“๐ŸŒฟ

๐ŸŽ‚ 10 Jaar van:
โœ” Kampeer
โœ” Avontuur
โœ” Vriende
โœ” Stories
โœ” Herinneringe

Dankie dat julle deel is van die Kamp-Mal familie ๐Ÿ™Œ

ATKV-Drakensville ๐ฌ ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ž ๐ ๐ž๐ซ๐ž๐ž๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ก๐จ๐ฉ๐ž ๐ฏ๐ž๐ซ๐ฆ๐š๐š๐ค ๐ž๐ง ๐š๐ฏ๐จ๐ง๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ  ๐๐ข๐ž ๐ฅ๐š๐ง๐ ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฏ๐š๐ง ๐Ÿ๐Ÿโ€“๐Ÿ๐Ÿ“ ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐ž? ๐Ÿคฉโ„๏ธDaar is nog plek beski...
28/05/2026

ATKV-Drakensville

๐ฌ ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ž ๐ ๐ž๐ซ๐ž๐ž๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ก๐จ๐ฉ๐ž ๐ฏ๐ž๐ซ๐ฆ๐š๐š๐ค ๐ž๐ง ๐š๐ฏ๐จ๐ง๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ ๐๐ข๐ž ๐ฅ๐š๐ง๐ ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฏ๐š๐ง ๐Ÿ๐Ÿโ€“๐Ÿ๐Ÿ“ ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐ž? ๐Ÿคฉโ„๏ธ

Daar is nog plek beskikbaar by ATKV-Drakensville โ€” bespreek nou jou wegbreek! ๐ŸŒ„

๐Ÿ˜Ž Moenie die propvol vakansieprogram vol pret en avontuur misloop nie โ€” laai dit hier af:https://drakensville.co.za/vermaak/

https://kampmal.co.za/places/atkv-drakensville-holiday-resort/

Kokoriba Wildreservaat โ€ผ๏ธLangnaweek KAMPEER Spesiale Aanbodโ€ผ๏ธ     โœ…๏ธBespreek vir 4 nagte en betaal vir 3โœ…๏ธGeldig 12 tot ...
28/05/2026

Kokoriba Wildreservaat

โ€ผ๏ธLangnaweek KAMPEER Spesiale Aanbodโ€ผ๏ธ โœ…๏ธBespreek vir 4 nagte en betaal vir 3โœ…๏ธ
Geldig 12 tot 16 Junie - SLEGS KAMPSTAANPLEK
Epos: [email protected]
Skakel: 012 277 1204

https://kampmal.co.za/places/kokoriba/

Dube Private Game Lodge Ontsnap na die hart van die bosveld by Dube Private Game Lodge ๐ŸŒฟErvaar rustige natuur, asemrowen...
28/05/2026

Dube Private Game Lodge

Ontsnap na die hart van die bosveld by Dube Private Game Lodge ๐ŸŒฟ

Ervaar rustige natuur, asemrowende wildlewe en onvergeetlike sonsondergange โ€” die perfekte wegbreek om weer asem te haal. ๐Ÿฆ’๐Ÿ”ฅ

Bespreek jou volgende bosveld avontuur vandag.



+27 73 171 8331
[email protected]

https://kampmal.co.za/places/dube-private-game-lodge/

Kaufmann South Africa Lean back. Relax. ๐Ÿช‘After a long day outdoors, youโ€™ve earned it.The Kaufmann X Luxury Recliner Chai...
28/05/2026

Kaufmann South Africa

Lean back. Relax. ๐Ÿช‘
After a long day outdoors, youโ€™ve earned it.
The Kaufmann X Luxury Recliner Chair gives you proper comfort when itโ€™s time to sit down.
/ Adjustable reclining positions to find your spot
/ Padded support for longer sitting
/ Strong frame for regular outdoor use
/ Easy setup when youโ€™re ready to stop
/ Ideal for camping, fishing, and braai time
Sit back properly. Stay a while.
Shop now: https://www.kaufmann-sa.co.za/.../kaufmann-x-chair-luxury...


https://kampmal.co.za/places/kaufmann-south-africa/

Address

Stilbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KAMP-MAL posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KAMP-MAL:

Share