10/01/2022
Sonsondergang of maanskyn oor die see, in die Strand lyk dit asemrowend. Hierdie lieflike uitsig geniet jy vanaf die balkon - Sun set or moon shine over the see, is always awesome in the Strand. You can enjoy this beautiful views from the balcony.