Engel Engel is a spacious self-catering holiday home located in the coastal town of Struisbaai.

   ,
24/01/2024

,

Kry 20 % afslag vir verblyf in Dutchie en Silwer.  Geldig vanaf 18 Januarie 2024 - 15 Februarie 2024.   Kontak my gerus!
18/01/2024

Kry 20 % afslag vir verblyf in Dutchie en Silwer. Geldig vanaf 18 Januarie 2024 - 15 Februarie 2024. Kontak my gerus!

05/01/2024

Moenie uitmis.....Silwer en Dutchie nog beskikbaar vir Paasnaweek 2024. Kontak my gerus!

05/01/2024
Lus vir 'n lekker wegbreek saam met vriende of familie.....dan is Engel net die regte plek!
05/01/2024

Lus vir 'n lekker wegbreek saam met vriende of familie.....dan is Engel net die regte plek!

Silwer is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Struisbaai, naby die hawe en strand, geleë is. Dit is die ideale li...
17/10/2023

Silwer is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Struisbaai, naby die hawe en strand, geleë is. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, en die gaste in hierdie kamers gebruik 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, toonbank met stoele, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.

Hierdie huis spog met 'n lieflike omheinde tuin wat troeteldiervriendelik is en braaigeriewe het. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf het 'n omsetter vir kragonderbrekings.

Address

Vasco De Gama 58
Struisbaai
7285

Telephone

+27842400564

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Engel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Engel:

Share