Accommodation Cape Agulhas

Accommodation Cape Agulhas Accommodation available in Cape Agulhas, Struisbaai and Langezandt Estates

Kerkstr 43 is oop vanaf 26 Desember min 5 nagte teen slegs R4500 per nag.  Slaap 7 mense en stap afstand winkels en hoof...
18/08/2025

Kerkstr 43 is oop vanaf 26 Desember min 5 nagte teen slegs R4500 per nag. Slaap 7 mense en stap afstand winkels en hoof strand toe. Lieflike huis en gee vir jou daai warm gevoel. Skakel Sanelle op 079 183 9790 of epos [email protected] vir meer inligting.

Church Street 43 is available from 26 December, minimum 5 nights, at only R4500 per night. Sleeps 7 people and is within walking distance to shops and the main beach. A lovely house that gives you that warm, homely feeling.
Call Sanelle on 079 183 9790 or email [email protected] for more information.

Nog net 12 dae voor ons winter afslag aanhou.  Boek 2 nagte kry die 3rde een grates!!!  Skakel Sanelle op 079 183 9790 o...
18/08/2025

Nog net 12 dae voor ons winter afslag aanhou. Boek 2 nagte kry die 3rde een grates!!! Skakel Sanelle op 079 183 9790 of epos [email protected] vir meer inligting. Ons website : www.accomcapeagulhas.coza

8 Disa Straat – Ruim & Ontspanne Vakansiehuis in StruisbaaiWelkom by 8 Disa Straat, die ideale vakansiebestemming net ’n...
13/08/2025

8 Disa Straat – Ruim & Ontspanne Vakansiehuis in Struisbaai

Welkom by 8 Disa Straat, die ideale vakansiebestemming net ’n kort stap van Struisbaai se hoofstrand en winkels af. Hierdie ruim huis slaap 11 gaste en het alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike en lekker kuier. Jy kan of die huis huur waar 11 mense kan slaap of jy kan die woonstel huur waar 4 mense kan slaap. Pryse verskil. Maar jy kan nie die twee saam huur nie want die eienaar skuif na die eenheid toe wat jy nie gebruik nie.

✨ Kenmerke:

4 slaapkamers – ideaal vir gesinne of groepe

Groot oopplan-sitkamer & binnebraai vir gesellige aande

Buitebraai op die stoep met Kol-Kol bad (warm bad in winter of koel plonspoel in somer) Dit is vir langer as 4 nagte verblyf want dit vat baie water en jy moet dit stook met jou hout as jy dit wil warm he.

Waka TV vir onbeperkte stroom vermaak

Loopafstand vanaf strand, restaurante en winkels

Baie vriendelike eienaar (enkellopende man) woon op die perseel maar is meestal op see – jou privaatheid word gerespekteer

Of jy nou ’n vinnige wegbreek of ’n langer vakansie beplan, 8 Disa Straat is regtig ’n heerlike huis vir almal.

Boek nou vir jou onvergeetlike ervaring by
Sanelle 079 183 9790
Epos [email protected]
Web www.accomcapeagulhas.co.za

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Alishia Faasen Steyn, Natasha Koch, François Schoeman
13/08/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Alishia Faasen Steyn, Natasha Koch, François Schoeman

NAMPO BREDASDORP Bredasdorp Park Ons het nog baie huise oop vir julle!! 8 tot 14 September maar julle kan min 2 nagte oo...
13/08/2025

NAMPO BREDASDORP Bredasdorp Park Ons het nog baie huise oop vir julle!! 8 tot 14 September maar julle kan min 2 nagte ook neem.
Ons het onder andere 'n nuwe plek ingekry wat almal van sal hou. De Waaldrive 8 is nou te huur tot einde Nov vir slegs R2000 per nag. Met binnebraai, wifi, see uitsig en vele meer. Slaap 6 mense baie gemaklik, bar area bo wat jy kan geniet ook met TV om te stream. Lekker gesellig vir almal en stap afstand see toe. Skakel Sanelle op 079 183 9790 of epos [email protected] vir meer inligting. Ons web blad is www.accomcapeagulhas.co.za

Carpe Diem – Luxury Holiday Home in Struisbaai 🌊Escape to Carpe Diem, an upmarket, fully off-the-grid holiday retreat in...
11/08/2025

Carpe Diem – Luxury Holiday Home in Struisbaai 🌊

Escape to Carpe Diem, an upmarket, fully off-the-grid holiday retreat in Agronauta Avenue 40, Struisbaai – just a short walk to the pristine beach.

This stunning home runs entirely on sun power with an inverter system, so you can enjoy uninterrupted comfort. It’s beautifully furnished and equipped with absolutely everything you need for the perfect getaway.

✨ Highlights:

Sleeps 10 guests in absolute comfort

Walking distance to the beach and shops

Spacious living areas and modern finishes

R8800 per night in season – December dates still available! Minimum 10 nights and out of season rates are much lower for your convenience.

📞 Book now:
Phone Sanelle on 079 183 9790
Email [email protected]
🌐 Visit: www.accomcapeagulhas.co.za

Gelukkige Vrouedag 🌸💖Vroue is sterk, al voel hulle soms swak. Hulle dra ander se laste, al is hul eie skouers moeg. Hull...
09/08/2025

Gelukkige Vrouedag 🌸💖
Vroue is sterk, al voel hulle soms swak. Hulle dra ander se laste, al is hul eie skouers moeg. Hulle glimlag, selfs wanneer daar trane in hul oë is. Julle gee liefde sonder om iets terug te verwag. Vandag wil ek vir elke vrou sê – jy is kosbaar, jy is spesiaal en die wêreld is mooier omdat jy hier is. 🌹 Liefde en groete en geniet julle spesiale dag. Sanelle Accommodation Cape Agulhas

07/08/2025
Struisbaai Langezandt Estates = Struisies is op 50% afslag vir slegs R1500 per nag en R900 eenmalig vir skoonmaak en lin...
31/07/2025

Struisbaai Langezandt Estates = Struisies is op 50% afslag vir slegs R1500 per nag en R900 eenmalig vir skoonmaak en linne NET tot einde Aug. Slaap 8 mense gemaklik en Stap afstand na die hoof strand. Wifi ingesluit. Hierdie is werklik 'n ongelooflike huis wat nou afgemerk is. Skakel Sanelle op 079 183 9790 of epos [email protected] vir meer inligting!!! ONTHOU net tot einde Augustus.

NAMPO Kaap 2025 – Verblyf beskikbaar! 🏡📍 8 – 14 September | Bredasdorp & OmgewingKom kuier by NAMPO in Bredasdorp en bly...
26/07/2025

NAMPO Kaap 2025 – Verblyf beskikbaar! 🏡
📍 8 – 14 September | Bredasdorp & Omgewing

Kom kuier by NAMPO in Bredasdorp en bly net ‘n klipgooi weg by een van ons gesellige, volledig toegeruste vakansiehuise in Struisbaai, Agulhas, of die omliggende area.

✔️ Ruim keuse van huise – perfek vir gesinne, groepe of besighede
✔️ Skoon, gerieflike en veilige akkommodasie
✔️ Ideaal geleë vir maklik toegang tot NAMPO terrein

👉 Ons het nog heelwat huise oop – bespreek nou voor dit vol is!

📞 Skakel Sanelle by 079 183 9790
📧 E-pos: [email protected]
🌐 Besoek: www.accomcapeagulhas.co.za
Kies en bespreek direk wat jy van hou!

🎉 Kom werk én ontspan by die see tydens NAMPO – ons maak dit maklik!

Address

19 Kerk Straat
Struisbaai
7285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Accommodation Cape Agulhas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Accommodation Cape Agulhas:

Share