Stargazing Camino

Call Directions

Stargazing Camino Come and experience the karoo in a very unique way. Cast your eyes to the gorgeous night sky to see

18/04/2023
18/04/2023

ONTHOU.....om te ONTHOU....om met JESUS reg te maak......voor JY.....VERGEET.....WIE ..JESUS IS.....en WAT . JESUS vir JOU aan die KRUIS kom DOEN het...!!!!!!!!!!!..Hy het nie net..."...mooi woordjies kom praat nie...."..!!!!!!. ..JESUS het Homself vir JOU en MY.....aan die KRUIS kom GEE....kom ons doen dan wat Romeine 12 vers 1 vra..". GEE julleself.. as 'n lewende..heilige OFFER aan God..πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»....dit is die kern van ons ANTWOORD aan Jesus.. "..

18/04/2023

Tankwa Bike Burn at Tankwa Tented Camp is always a fun event. Be there πŸ˜€

Bespreek nou vir Stargazing Camino van 8 tot 16 Oktober 2022.....!!!!
20/05/2022

Bespreek nou vir Stargazing Camino van 8 tot 16 Oktober 2022.....!!!!

Fotos van ons laaste byeenkoms 😁 - Photos from our last event
28/03/2022

Fotos van ons laaste byeenkoms 😁 - Photos from our last event

25/02/2022

Saterdag 5 Maart 2022 arriveer Groep van 21 Stappers by SPRINGBOK LODGE MERWEVILLE om onder leiding van ds Nioma Venter , Predikant in Sinodale Diens van Barmhartigheid in die Weskaap, die STARGAZING CAMINO ( 108 km ) tussen Sutherland en Merweville ( oor 6 x dae ) te stap. Hulle doelwit is om R600,000 vir die Droogte Noodfonds in te samel. Die geld sal DV tussen die verskillende Gemeentes / Gemeenskappe verdeel word . BID asb saam met ons vir hierdie groot Projek...!!!!!!!!!!

Address

Portugalsrivier
Sutherland

Telephone

+27787806256

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stargazing Camino posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category