Leeuwdoorns Safari's

Leeuwdoorns Safari's Hunting Safari's

So we took the trek down to Nelspruit.... Giraffes where on the menu!!!
14/05/2021

So we took the trek down to Nelspruit.... Giraffes where on the menu!!!

Lekker in die bos!!! Dankie Neef!!!
06/06/2017

Lekker in die bos!!! Dankie Neef!!!

Baie geluk CJ. as n man wil loop jag, maak mens mos maar n plan.....CJ het sy eerste Gemsbok saam met my gejag op Mareet...
10/06/2015

Baie geluk CJ. as n man wil loop jag, maak mens mos maar n plan.....CJ het sy eerste Gemsbok saam met my gejag op Mareetsane en hom na so paar ure se lekker jag met sy cz550 30-06 geskiet....die lengte van die horings was 34".....

Jaco het ook I mooi ou Rooibok ram gejag en die het I 165grn Hornady A-Max deur die vitals gekry uit sy 308 se loop!
04/08/2014

Jaco het ook I mooi ou Rooibok ram gejag en die het I 165grn Hornady A-Max deur die vitals gekry uit sy 308 se loop!

Jackes het lank gewag vir sy varkie om te kom en vandag op saterdag die 2e Augustes 2014 het dit gebeur!Sy  drie en I dr...
04/08/2014

Jackes het lank gewag vir sy varkie om te kom en vandag op saterdag die 2e Augustes 2014 het dit gebeur!Sy drie en I driekwart R***r het gepraat met I 300grn Sierra Game King....dit het die bo are van die hart gevind en voor die boud gestop nadat dit bo die regter oog in is!

Baie geluk boeta....so kom hy tog eendag neh!
04/08/2014

Baie geluk boeta....so kom hy tog eendag neh!

22/07/2014
Eland jag by Corne Myer op Mareetsane...
22/07/2014

Eland jag by Corne Myer op Mareetsane...

30/09/2012
Katinka Viviers - Baie geluk met jou 18de verjaarsdag! Ons hoop jy het 'n wonderlike dagi en word baie bederf! Katinka h...
20/08/2012

Katinka Viviers - Baie geluk met jou 18de verjaarsdag! Ons hoop jy het 'n wonderlike dagi en word baie bederf! Katinka het haar 18de gevier op Leeuwdoorns en haar eerste bok geskiet! BAIE geluk, mag jy nog baie sulke ervarings he!

Address

Lichtenburg
Thabazimbi
2740

Telephone

+27724026306

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leeuwdoorns Safari's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share