Slypsteen Safari's

Call Directions Website

Slypsteen Safari's Noord-Kaap Jag en Grondverskuiwing Slypsteen Safari’s is geleë in die Bo-Karoo, tussen Hopetown en Douglas, slegs 1 ½ uur
se ry vanaf Kimberley.

Die plaas bestaan uit 4000ha, wat karoo-, sand- en swarthaakveld insluit. Dit strek 8km langs die ongerepte Oranjerivier, wat volop
geleenthede bied. Behalwe puik jaggeleenthede, bied Slypsteen Safari’s ‘n ware
avontuur aan. Kom stap en verken verskeie rotstekeninge of
bring jou bergfiets vir ‘n uitdagende roete. En ‘n ervaring om
nooit te vergeet nie, kom roei op die asemrowende Oranjerivier. Slypsteen is sowaar ‘n plek van ontspan vir die avontuurlustige familie.

15/04/2016

Beste jagters, ons is ongelukkig reeds vol bespreek vir die jagseisoen van 2016. Ons hoop om weer volgende jaar van julle te hoor!

23/01/2016

Alle biltong jagters, ons pryslys vir 2016 lyk soos volg:

SPESIE VROULIK MANLIK
Springbok R600.00 R850.00
Swart Springbok N.V.T. R3,000.00
Bruin Blesbok R1000.00 R1200.00
Wit Blesbok N.V.T. R3,000.00
Rooibok R950.00 R1,280.00
Volstruis R500.00 R500.00
Rooihartebees R2,800.00 R3,000.00
Swartwildebees R2,200.00 R2,500.00
Blouwildebees R3,200.00 R3,500.00
Eland R4,000.00 R6,000.00
Gemsbok R3,800.00 R4,300.00

Besoek gerus ons webtuiste vir die voledige pryslys by www.slypsteensafaris.co.za

09/02/2015

Beste Jagters
Ongelukkig sal daar nie gejag word op Slypsteen hierdie jaar nie, hoop om volgende jaar van julle te hoor!
Groete

25/08/2014
22/07/2014
18/07/2014

Address

Slypsteen
Thembelihle
8750

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slypsteen Safari's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share