25/09/2023
Blyderivier / Hoedspruit 🐘 Toere 2024 🦁 Tour details also available in English
Daar is altyd son in die Laeveld !
🔴 Kom toer saam met ons volgende jaar 2024🔴
Geniet die diere en die pragtige natuurskoon in en om Hoedspruit, Magoebaskloof, Graskop en die Wildtuin.
Vertrek punt vanaf Pretoria. Kinders moet ouer wees as 12 jaar.
Ons bus eindig weer op Pretoria.
Datums:
8 -10 Maart 2024
15 - 17 Maart 2024
22 - 24 Maart 2024
29 - 31 Maart 2024
19 - 21 April 2024
26 - 28 April 2024
10 - 12 Mei 2024
7 - 9 Junie 2024
9 - 20 Julie 2024
26 - 28 Julie 2024
9 - 11 Augustus 2024
6 - 8 September 2024
20 - 22 September 2024
18 - 20 October 2024
17 - 19 November 2024
24 - 26 November 2024
ALLES INGESLUIT NAWEEK
R 5900 per persoon vir die hele naweek ! Dit sluit alles in !
(Afbetaling moontlik, R 1050 per maand)
Deposito van R 1000 benodig om plek te verseker.
Bespreek by ons op ons Whatsapp +27 71 915 4418 of
skakel ons op
+27 63 975 9610 /
+27 71 915 4418.
Jy is ook welkom om ons te email te ([email protected])
om jou datum te bespreek.
Wat ingesluit is :
•Verblyf • Vervoer • Etes • Olifant interaksie
• Magoebaskloof
• Blyde rivier Canyon bootrit • Panorama roete
• Ritte (Game drive) en loop in die bos met n gids
• Graskop lift • Mac Mac falls • God’s window
• die Kruger Wildtuin
(🔴 jy kan jou vakansie maand vir maand afbetaal. Die hele bedrag moet 6 weke voor vertrek ontvang wees )
🔴Deposito nie terug betaalbar as jy kanselleer )
Ons bied jou
🔴 Vervoer vanaf Pretoria na Magoebaskloof.
🔴 Vanaf Magoebaskloof na Hoedspuit se verblyf / Lodge.
🔴 Besoek in Hoedspuit, die trein stasie restaurant, Hippo Jessica,
die Moholoholo Rehabilitasie sentrum, die Reptiele sentrum,
loop in die bos met n gids en die groot 5 Game drive.
🔴 Besoek die gerehabiliteerde Olifante sentrum,
waar jy aan die Olifante kan raak en hulle voer.
🔴 Blyde Canyon bootrit /cruise met verversings.
🔴 Graskop se Mac Mac Falls, die Lift en God’s Window.
🔴 Besoek n Mango-plaas met winkel vol produkte.
🔴 Besoek aan die KNP wildtuin.
Piekniek / aandete onder die sterre 🌟🌟🌟
Alle ontbyt en aandetes, water & verversings (drankies vir eie sak)
Stuur ‘n epos aan [email protected]
om jou plek te verseker !
of Whatsapp ons op +27 71 915 4418 om te bespreek.