11/01/2026
TARIEWE: JANUARIE TOT MAART 2026
Kom geniet die see, sand en son πβοΈ
Hierdie ruim vakansiehuis is geleΓ« in Uvongo en is ideaal vir βn ontspanne wegbreek.
Laagseisoen (Januarie tot Maart 2026):
R1 200 per nag vir die eerste 6 persone
R200 per nag per addisionele persoon
Maksimum van 2 addisionele persone
Binneseisoen:
R2 500 per nag vir die eerste 6 persone
R350 per nag per addisionele persoon
Maksimum van 2 addisionele persone
π Veilige parkering beskikbaar vir tot 3 voertuie
π Kontak: 082 444 7817