Akkommodasie op die Suidkus

Akkommodasie op die Suidkus Bekostigbare selfsorg vakansie akkommodasie op die Suidkus van Kwazulu Natal. Moderne en familie akkommodasie beskikbaar
Kontak Wilma 0798168027

Hierdie Luukse Selfsorg Akkommodasie is gelee op die Suidkus van Suid Afrika. Uvongo kan beskryf word as een van die gewildste vakansiebestemmings in die wereld. Die Suidkus het baie Blou Vlag Strande met ‘n warm subtropiese klimaat. Ons nooi jou uit om dit te kom ervaar in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer,2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering.

Loop afstand na Uvongo se swemstrand en winkels. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval, huur van bote, kunsstalletjies en wonderlike visvang geleenthede. http://www.akkomodasie.co.za [email protected]

(+27) 79 816 8027 of 079 8168027

01/07/2023

Topanga tarief is R650 per nag vir die eenheid slaap 4 mense buiteseisoen Bespreek vir 7 nagte en betaal slegs vir6 nagte buiteseisoen ons is 350 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand vanaf die winkels Gratis wifi Kontak Wilma 079 816 8027

Topanga tarief is R650 per nag vir die eenheid slaap 4 mense buiteseisoen Besoek ook
09/06/2022

Topanga tarief is R650 per nag vir die eenheid slaap 4 mense buiteseisoen

Besoek ook

See Vakansie vir bekostigbare selfsorg vakansie akkommodasie by die see

Spesiale aanbod op vakansie verblyf buiteseisoen, bespreek 7 nagte buiteseisoen en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoen...
15/10/2020

Spesiale aanbod op vakansie verblyf buiteseisoen, bespreek 7 nagte buiteseisoen en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoen.
Bekostigbare selfsorg vakansie akkommodasie op die Suidkus, loop afstand na Uvongo swemstrand .
Ons is trotse lede van die Suidkus Toerisme Raad.
Topanga 32 is n Luukse wooneenheid in sekuriteitskompleks en slaap 4 mense. Chelsea Place 7 is n familie wooneenheid in sekuriteitsskompleks en slaap 9 mense. Kontak Wilma 0798168027 vir meer inligting.

Spesiale aanbod vir buiteseisoen bespreek vir 7 Nagte en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoenSelfsorg vakansie Akkommod...
16/08/2020

Spesiale aanbod vir buiteseisoen bespreek vir 7 Nagte en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoen

Selfsorg vakansie Akkommodasie in Uvongo

Topanga slaap 4 mense Tarief is R500 per nag vir die eenheid buiteseisoen
2 slaapkamers 2 badkamers
See uitsig vanaf balkon
Twee swembaddens en n braai area in n sekuriteitskompleks
loop afstand na die winkels en na Uvongo se hoofstrand
Chelsea Place slaap 9 mense tarief is R650 per nag vir die eenheid buiteseisoen
3 slaapkamers 3 badkamers
Privaat braai area en privaat speelplek vir die kinders
swembad in kompleks
Geen see uitsig nie ons is 350 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loopafstand na die winkels
Besoek ook www.seevakansie.co.za
Kontak Wilma 0798168027

Spesiale Vakansie aanbieding Spesiale afslag prys vir buiteseisoen Selfsorg eenheid met see uitsig slaap 4 mense asook s...
27/04/2020

Spesiale Vakansie aanbieding
Spesiale afslag prys vir buiteseisoen
Selfsorg eenheid met see uitsig slaap 4 mense asook selfsorg eenheid met privaat speelplek en braai area slaap 9 mense
Besoek ook www.seevakansie.co.za
Kontak Wilma
0798168027

Bespreek vir 7 nagte en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoenBekostigbare Vakansie verblyf in UvongoOns is Trotse Lede v...
08/01/2020

Bespreek vir 7 nagte en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoen

Bekostigbare Vakansie verblyf in Uvongo

Ons is Trotse Lede van die Suidkus Toerisme met geldige sertifikate

Bespreek nou jou vakansie en betaal af

DSTV en explora konneksies is beskikbaar bring net jou eie dekodeerder en smart card

Linne ingesluit bring slegs eie handdoeke vir die strand

Topanga 32 slaap 4 mense tarief is R500 per nag vir die eenheid buiteseisoen

Geen addissionele kostes nie

2 slaapkamers 2 badkamers,

see uitsig vanaf balkon

Twee swembaddens en braai area in n Sekuriteitskompleks

See uitsig vanaf balkon

Outomatiese wasmasjien in die eenheid

Ons is 350 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand na winkels

Chelsea Place 7 slaap 9 mense tarief is R650 per nag vir die

eenheid Buiteseisoen

Meenthuis met 2 Slaapkamers,2 badkamers, onder en

1 skaapkamer 1 badkamer bo

toesluit motorhuis en n afdak met n privaattuinjie met ingeboude braai en privaat speelplek vir die kinders.

swembad in kompleks

Aircon in hoofslaapkamer

Outomatiese wasmasjien in die eenheid

Geen see uitsig nie

Besoek ook www.akkomodasie.co.za

Ons is 400 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand na winkels

Kontak Wilma 0798168027

Nog steeds beskikbaar
05/12/2019

Nog steeds beskikbaar

Selfsorg Vakansie Akkommodasie in UvongoBeskikbaar vanaf 16 tot 23 Desember 2019Ook beskikbaar 27 Desember tot 1 January...
21/11/2019

Selfsorg Vakansie Akkommodasie in Uvongo

Beskikbaar vanaf 16 tot 23 Desember 2019

Ook beskikbaar 27 Desember tot 1 January

Ons is Trotse Lede van die Suidkus Toerisme met geldige sertifikate

DSTV en explora konneksies is beskikbaar bring net jou eie dekodeerder en smart card

Linne ingesluit bring slegs eie handdoeke vir die strand

Topanga 32 slaap 4 mense tarief is R1700 per nag vir die eenheid

Geen addissionele kostes nie

2 slaapkamers 2 badkamers,

see uitsig vanaf balkon

Twee swembaddens en braai area in n Sekuriteitskompleks

See uitsig vanaf balkon

Outomatiese wasmasjien in die eenheid

Besoek ook www.seevakansie.co.za
Whatsup 0798168027

Ons is 350 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand na winkel

Bekostigbare Vakansie verblyf in UvongoSpesiale aanbod bespreek vir 7 nagte buiteseisoen en betaal slegs vir 6 nagteOns ...
02/11/2019

Bekostigbare Vakansie verblyf in Uvongo

Spesiale aanbod bespreek vir 7 nagte buiteseisoen en betaal slegs vir 6 nagte

Ons is Trotse Lede van die Suidkus Toerisme met geldige sertifikate

Bespreek nou jou vakansie en betaal af

DSTV en explora konneksies is beskikbaar bring net jou eie dekodeerder en smart card

Linne ingesluit bring slegs eie handdoeke vir die strand

Topanga 32 slaap 4 mense tarief is R500 per nag vir die eenheid buiteseisoen

Geen addissionele kostes nie

2 slaapkamers 2 badkamers,
see uitsig vanaf balkon
Twee swembaddens en braai area in n Sekuriteitskompleks

See uitsig vanaf balkon

Outomatiese wasmasjien in die eenheid

Ons is 350 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand na winkels

Chelsea Place 7 slaap 9 mense tarief is R650 per nag vir die
eenheid Buiteseisoen

Meenthuis met 2 Slaapkamers,2 badkamers, onder en
1 skaapkamer 1 badkamer bo
toesluit motorhuis en n afdak met n privaattuinjie met ingeboude braai en privaat speelplek vir die kinders.

swembad in kompleks
Aircon in hoofslaapkamer
Outomatiese wasmasjien in die eenheid
Geen see uitsig nie
Besoek ook www.akkomodasie.co.za
Ons is 400 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand na winkels
Kontak Wilma 0798168027

Ons is Trotse Lede van die Suidkus Toerisme Raad met geldige sertifikateSpesiale aanbod bespreek vir 7 nagte  en betaal ...
05/07/2019

Ons is Trotse Lede van die Suidkus Toerisme Raad met geldige sertifikate

Spesiale aanbod bespreek vir 7 nagte en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoen

Bespreek nou jou vakansie en betaal af

DSTV en explora konneksies is beskikbaar bring net jou eie dekodeerder en smart card

Linne ingesluit bring slegs eie handdoeke vir die strand

Topanga 32 slaap 4 mense tarief is R500 per nag vir die eenheid buiteseisoen

Geen addissionele kostes nie

2 slaapkamers 2 badkamers,
see uitsig vanaf balkon
Twee swembaddens en braai area in n Sekuriteitskompleks

See uitsig vanaf balkon

Outomatiese wasmasjien in die eenheid

Ons is 350 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand na winkels

Chelsea Place 7 slaap 9 mense tarief is R650 per nag vir die
eenheid Buiteseisoen

Meenthuis met 2 Slaapkamers,2 badkamers, onder en
1 skaapkamer 1 badkamer bo
toesluit motorhuis en n afdak met n privaattuinjie met ingeboude braai en privaat speelplek vir die kinders.

swembad in kompleks
Aircon in hoofslaapkamer
Outomatiese wasmasjien in die eenheid
Geen see uitsig nie
Besoek ook www.akkomodasie.co.za
Ons is 400 meter vanaf Uvongo se hoofstrand en loop afstand na winkels
Kontak Wilma 0798168027

Address

Uvongo
4270

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Akkommodasie op die Suidkus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Akkommodasie op die Suidkus:

Share