2015 - 2017 Toerisme

2015 - 2017 Toerisme Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from 2015 - 2017 Toerisme, Travel Company, Shop 34, Vaal Mall, Barrage Road, Vanderbijlpark S. W. 2, Vanderbijlpark.

16/02/2017

Gaan like die "Transvalia Toerisme" page om nog deel te he in die Valia Toerisme familie. Hierdie page gaan oor n week gesluit wees.

27/07/2016

During my stay in Franschhoek a few weeks back, my friend Kim and I decided to finally try out the Franschhoek Wine Tram – something that’s been on my to do list for quite some time now. I mean what better way to see the winelands than a hop-on hop-off tour where you don’t have …

21/05/2016

Die Titanic sal sommer soos ’n vissersboot lyk as hy langs die wêreld se grootste passasierskip lê.

Die nuwe drywende hotel, die Harmony of the Seas, is 362 m lank – gelykstaande aan byna vier rugbyvelde. Die Titanic was 296 m lank.

Hy het Dinsdag by die Southampton-hawe in Engeland aangekom van waar hy volgende week sy nooiensvaart, na Barcelona in Spanje, sal begin.

Luidens ’n verklaring van Royal Caribbean International het dit 32 maande geneem om die skip van 226 963 ton te bou.

Michael Bayley, hoof van Royal Caribbean International, sê in ’n verklaring Harmony of the Seas herdefinieer die term vakansie.

“Jy gaan jou eie avontuurreis kan skep met opwindende aktiwiteite aan boord en asemrowende bestemmings.

Harmony of the Seas sal in November by sy tuishawe, Port Everglades in die Amerikaanse deelstaat Florida, aankom waar sy sewenagvaarte na die Karibiese Eilande gaan onderneem. Die goedkoopste vaart sal ongeveer R18 000 kos.

Storie: Hannes Kruger
Foto's: Reuters

Lees meer by http://bit.ly/1Th4TmP

02/05/2016
21/02/2016

The luxury South African train company Rovos Rail – which has long been running neck and neck with the Blue Train in pampered rail travel – has bought the “three star” Shongololo Express, a 19-coach train that has been running a select number of two-week tours across the country. For a fraction of t…

11/01/2016

"We travel not to escape life, but for life not to escape us" :-D The POPxo Team wants to see it all - we'll never be able to of course, but it doesn't hurt to try!

Tell us what's on YOUR bucket list :-)

04/10/2015
08/09/2015
Gr10 toerisme aanbiedings: Noord-Kaap. Dankie vir julle oulike en baie goeie aanbieding! Sover die hoogste punt behaal v...
07/08/2015

Gr10 toerisme aanbiedings: Noord-Kaap. Dankie vir julle oulike en baie goeie aanbieding! Sover die hoogste punt behaal van almal! Dankie vir al julle moeite!!!!

05/04/2015

Hi Julle. Soos jul weet het jul toerisme siklustoets van 28 April na 20 April geskuif. Hier is solank jul afbakening indien julle daarna wil kyk.

Akkommodasie sektor 24,25,26
Soorte kamers 32, 33
Tegnologie 24, 35,36
Voedsel en drank 38,39
Primer en sekondere attraksies 45, 46
Stats SA 53
Privaat sektor 59
Betalingsmetodes 62 - 65
Kaartwerk 74 - 77
Soorte kaarte 80 - 83

Lekker leer!!

Dankie julle .... Julle is almal awesome!!!
09/02/2015

Dankie julle .... Julle is almal awesome!!!

04/02/2015

’n Onderwyser aan die Hoërskool Sasolburg was Dinsdag reeds 45 dae in ’n koma nadat ’n afleweringsvoertuig haar op haar sportfiets in Vanderbijlpark getref het.

Address

Shop 34, Vaal Mall, Barrage Road, Vanderbijlpark S. W. 2
Vanderbijlpark
1911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 2015 - 2017 Toerisme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category