
08/04/2025
Besonderse mooi namiddag gehad gister voor die reënweer aankom hier by Kliphoek Rivieroord Velddrif. Tyd vir n wegbreek? Kom ontspan teen die Bergrivier en beleef die pragtige natuur. Vir navrae skakel gerus 076 344 2891 of stuur n epos na [email protected]
What a spectacular display yesterday afternoon before the rainy weather arrived here at Kliphoek Rivieroord Velddrif. Time for a getaway? Come relax by the Berg River and experience nature's beauty. For inquiries, please call 076 344 2891 or send an email to [email protected]
tourism
tourism