28/08/2026
Happening soon. Save the date!
π¨βπ©βπ§βπ¦ Maak gereed vir βn skounaweek wat die hele gesin kan geniet!
Villiersdorp Skou bring op 23 en 24 Oktober landbou, diere, lekker kos, stalletjies, vermaak en soveel meer.
Van klein lyfies met groot energie tot ouers wat net βn bietjie wil asemhaal en die dag geniet β daar is iets vir almal. Merk die datum en nooi die mense wat saam met julle moet kom Skou toe. πΎπ‘
π Koop jou kaartjies sommer nou π
https://www.villiersdorpskou.co.za