Dermatrix Overnight Stay

Dermatrix Overnight Stay Heat and Stay unit, opposite Private Hospital in Vredenburg. Can accommodate up to 3 people. Selfcatering with 2 bedrooms, bathroom and kitchen.

Equipped with fridge/freezer, microwave, toaster, kettle, cutlery & crockery. Wi-fi, TV and braai facilities.

SELFSORG/HEAT & STAY VIR 3!!!Baie sentraal geleè en net n klipgooi van die hospitale. Veilige parkering en baie privaat....
04/06/2025

SELFSORG/HEAT & STAY VIR 3!!!
Baie sentraal geleè en net n klipgooi van die hospitale. Veilige parkering en baie privaat. Ideaal vir ons pasiènte en sommer net vir gaste wat wil slaap en stort.
Die kombuis bied n yskas, microgolf oond, toaster asook n airfryer. Vir navrae en beskikbaarheid: 078 316 6903 .
GEEN FB NAVRAE ASB!

WESKUS/SELFSORG VERBLYF!!Diè gerieflikke plekkie is loopafstand vanaf die pvt/staats hospitaal. Kan 3 mense akkommodeer,...
24/02/2025

WESKUS/SELFSORG VERBLYF!!
Diè gerieflikke plekkie is loopafstand vanaf die pvt/staats hospitaal. Kan 3 mense akkommodeer, met 2 kamers, en n badkamer.
Die kombuis is ingerig vir "heat & stay". Daar is wel n airfryer ook, asook n tv en wi-fi.
Vir navrae: 078 316 6903 via whatsapp.
(Ons is ook op die aanlyn platforms).
GEEN FB NAVRAE!!

21/10/2024
23/09/2024
BESPREEK GERUS BY ONS VIR HOSPITAAL VERBLYF OF SOMMER NET VIR N SLAAP PLEKKIE AS JUL DIE WESKUS KOM BESOEK! PLEK VIR DRI...
19/09/2024

BESPREEK GERUS BY ONS VIR HOSPITAAL VERBLYF OF SOMMER NET VIR N SLAAP PLEKKIE AS JUL DIE WESKUS KOM BESOEK! PLEK VIR DRIE MENSE, 50M VANAF PRIVAAT HOSPITAAL MET VEILIGE PARKERING, WI-FI EN TV. ONS KOMBUIS IS TOEGERUS MET ALLES VIR "HEAT & STAY. (DAAR IS OOK BRAAIGERIEWE BESKIKBAAR.)
MEDIESE VERTEENWOORDIGERS IS BAIE WELKOM!!!!!!!!

078 316 6903 via whatsapp of per epos: [email protected]
GEEN FB NAVRAE ASB!!

Diè selfsorg eenheid is geleè in Vredenburg règ oorkant die Privaat Hospitaal en bied slaap plek vir DRIE. Veilige parke...
18/08/2024

Diè selfsorg eenheid is geleè in Vredenburg règ oorkant die Privaat Hospitaal en bied slaap plek vir DRIE. Veilige parkering asook wi-fi en n Tv vir jou DSTV en Netflix. Ideaal vir pasiènte wat oornag plek benodig en gaste wat hier is op sakebesoek. Die kombuis is ten volle toegerus (heat & stay) en n braai is ook beskikbaar. Vir navrae of beskikbaarheid, kontak ons op
078 316 6903 of epos: [email protected]
GEEN FB NAVRAE ASB!!!!
(Ons is ook op Booking.com)

11/08/2024

I gained 62 followers, created 11 posts and received 214 reactions in the past 90 days! Thank you all for your continued support. I could not have done it without you. 🙏🤗🎉

ONS NUWE EENHEID RÈG OORKANT DIE PRIVAAT HOSPITAAL... OPEN MORE!!!!Kan 3 slaap en bied privaat parkering, wi-fi en n tv ...
31/07/2024

ONS NUWE EENHEID RÈG OORKANT DIE PRIVAAT HOSPITAAL... OPEN MORE!!!!
Kan 3 slaap en bied privaat parkering, wi-fi en n tv vir jou Dstv, asook Netflix.
Kombuis bied geriewe vir warm maak en eet. Kontak ons gerus vir noodgevalle of sommer net vir verblyf vir n kuier by ouma en oupa in die ouetehuis. Ons is 24hr beskikbaar.
Skakel gerus 078 316 6903 vir navrae en beskikbaarheid.

Address

Hospital Street
Vredenburg
7380

Telephone

+27783166903

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dermatrix Overnight Stay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dermatrix Overnight Stay:

Share