08/06/2026
๐ท Ons is baie opgewonde om weer die jaar se Tenkmonsterproe aan te bied! Kom proe die 2026-oes. Van Sauvignon Blanc, Rosรฉ, Cinsaut tot Straw Wine โ aangebied deur:
Klawer Wynkelder / Klawer Wines
Lutzville Vineyards
Namaqua Wines
Fryer's Cove
โน๏ธ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ถ๐ ๐ป๐ผ๐ด ๐ป๐ฒ๐ โ๐ป ๐ฝ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ฝ๐น๐ฒ๐ธ๐ธ๐ฒ ๐ฏ๐ฒ๐๐ธ๐ถ๐ธ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ฟ! Kaartjies beskikbaar by Toerisme Kantoor, Kerkstraat 3, Vredendal.
๐
๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐๐ท๐ถ๐ฒ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐ผ๐ฝ๐ฒ ๐๐น๐๐ถ๐ ๐ฉ๐ฟ๐๐ฑ๐ฎ๐ด, ๐ญ๐ฎ ๐๐๐ป๐ถ๐ฒ.
๐ โn Groot dankie aan ons borge GVtec, wat al deel van die wynroete-familie is, en aan Keldery & Red Ox Vredendal vir hul ruim borg van die venue.