18/04/2016
Hello fb vriende,is jul lus om vir i naweek weg te breuk of self die van jul wat dit inie week wil doen! Ons is gelee inie Waterberge met baie voel lewe, vir die voelkykers! Ons het slaapplek vir 22 mense,self sorg met alle kombuis & braai toerusting! Daar is i pooltafel,veerpyltjies & sokker game vir die wat wil speel! Jul kan ook gaan op i game drive om die wild te gaan kyk of net om bietjie piekniek te gaan hou vir die dag! Skakel my gerus Angelique 083 4030 207