30/09/2021
My laaste week as tannie Musiek, so kom agt jaar van sing dans en ontwikkel saam met my Kindermusik/PowerKidz maats tot 'n einde.
Baie dankie aan elke liewe ouer en maatjie wat hierdie agt jaar deel was van my lewe. Weet dat elkeen van julle 'n spesiale plekkie in my hart het. Julle sal altyd my "kinders" bly, ek hou julle ontwikkeling en vordering dop en juig saam oor al julle prestasies. Weet dat ek na julle gaan verlang.
"How lucky am I to have something that makes saying goodbye so hard" - Winnie the Pooh