14/09/2026
Viëtnam - Phong Nha en die Vinh Moc tonnels
Het jy gister se Elders episode op kykNET gemis?
Erns Grundling verken dié tonnels en meer op Elders Viëtnam in gister se episode.
Jy kan dit weer kyk op DSTV Catch Up.
Ontdek en beleef onder andere Phong Nha en die Vinh Moc-tunnels saam met Live the Journey in 2027. Jurgie Schoeman is jou gids, 'n Suid-Afrikaner wat al 6 jaar in Viëtnam woon.
Vir meer inligting of om te bespreek:
info@livethejourney
+27 21 863 6400
of besoek ons webtuiste www.livethejourney.co.za