Op Spore Tussen Stasies

Op Spore Tussen Stasies Op Spore Tussen Stasies is 'n reisvertelling geskryf deur Neil Muller.

10/06/2021

Nuwe avontuur op die horison. Afrika noord word oorweeg.

02/10/2020

Derick, my seun, se eerste volwaardige fliek, Wesens, word vanaf 23 Okt 20 by teaters vertoon.

Vanoggend 260km te voet afgele tussen Rabanel en Santiago tydens Camino stap.
16/08/2019

Vanoggend 260km te voet afgele tussen Rabanel en Santiago tydens Camino stap.

29/07/2019

Volgende avontuur op die voorstoep. Eers die 300km vanaf Santiago de Compostello en dan Cinque Terre in Ttaliê.

14/01/2019

Vir die eerste keer na 'n jaar weer op my fiets geklim. Hoop dit is 'n voorspelling vir 'n lekker avontuur in die nabye toekoms.

06/12/2018

Praat reeds die afgelope drie maande elke Maandag net na twee op Radio Namakwaland oor avonture. Voorreg gehad om die ateljee gister te besoek. Hesta vir jou en die groep voorspoed met die werk.

30/05/2018

Vir alle belangstellendes. Ek het elke Maandag na 14h00 'n onderhoud met Radio Namakwaland oor my toere. Tans besig met die treinspoor een.

19/04/2018

Die Italianse Camino lyk na 'n goeie nuwe avontuur. Besig met huiswerk.

19/06/2017

Volgende stappie is om die draai. Die Visrivier in Julie 2017.

14/10/2016

Die optrede in Clanwilliam is net 'n oorsig van die twee avonture Vuurtorings en Opsporetussenstasies.

Address

Smitrhstr 4A
Wellington

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Op Spore Tussen Stasies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Op Spore Tussen Stasies:

Share

Category