Timbila Game Reserve

Call Directions Website Contact the business

Timbila Game Reserve We are not a big 5 reserve, but boast with 24 hoofed and many other species. Experience on foot wha

29/04/2019

Unfortunately the current Timbila Game Reserve page has been scheduled for closure. However we would love for you to continue following our adventures on the New Timbila Game Reserve page.
https://www.facebook.com/The-new-Timbila-Game-Reserve-page-574430553064063/

Tucked away in the Groot River Valley, Timbila Game Reserve offers a sanctuary to plant, animal and guest alike. We offer tented camps and camping for that true holiday feel.

Beste Timbila vriende, my laaste "Timbila nuus" is vanoggend met gemengde gevoelens, dankbaarheid en heimwee. Timbila Ga...
21/11/2017

Beste Timbila vriende, my laaste "Timbila nuus" is vanoggend met gemengde gevoelens, dankbaarheid en heimwee. Timbila Game Reserve is onder nuwe bestuur en ek en Kobus wens Martin Steynberg en sy gesin net die mooiste toe, mag hulle die liefde, vrede en vreugde uit Timbila put wat ons gedoen het!!!Vir julle ons Timbila vriende baie dankie vir lojale ondersteuning en liefde dit was n voorreg om Timbila met julle te kon deel. Verdere Timbila Besprekings kan gedoen word deur epos: [email protected]. Gaan kuier op Timbila en gaan sit jou klippie by die kruis op Uitkykpunt neer.

Liefde Groete
Hanlie

Grietjie se "before and after" Timbila se eie weeskind.
25/07/2017

Grietjie se "before and after" Timbila se eie weeskind.

Hanke en Grietjie
13/07/2017

Hanke en Grietjie

Dit was somer in die middel van wintervakansie op Timbila. Was heerlik om al ons Timbila vriende weer te sien!!! Al die ...
13/07/2017

Dit was somer in die middel van wintervakansie op Timbila. Was heerlik om al ons Timbila vriende weer te sien!!! Al die jagters "well done", onthou om vir my foto's te stuur. Onthou om betyds vir die volgende vakansie te bespreek. Grietjie ons mak Koedoe is pragtig en het haar hart heeltemal verloor. Sy en Hanke is nou besties!!!

Maart skoolvakansie net om die draai. Ons het nog verblyf beskikbaar, kom kuier gerus op Timbila!!! Sien julle daar.
27/03/2017

Maart skoolvakansie net om die draai. Ons het nog verblyf beskikbaar, kom kuier gerus op Timbila!!! Sien julle daar.

Groot Rivier loop lekker sterk! Dankbaar
17/02/2017

Groot Rivier loop lekker sterk! Dankbaar

16/02/2017

Of jy wil kom jag of net kom kuier stuur vir my n epos([email protected])met besprekingsdatums om teleurstelling te voorkom. Sien julle op Timbila.

16/02/2017
Die einde van n baie lang droogte!!! Ons is baie dankbaar!!!
16/02/2017

Die einde van n baie lang droogte!!! Ons is baie dankbaar!!!

Address

Timbila
Willowmore
6445

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Timbila Game Reserve posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Timbila Game Reserve:

Shortcuts

Share