Biltong Hoekie

Biltong Hoekie JOIN OUR WHATSAPP GROUP:
https://chat.whatsapp.com/KufFFuvkd9I68RbrFInSgH?mode=gi_t We have the best biltong in Worcester!

we also provide our clients with the best quality meat. We have diffrent types of biltong like Kudu, Beef , our famous Babbelas Biltong, Chilli stix, Droewors and loads more to choose from.

Kom ons wees eerlik Worcester, albei is lekker... maar as jy moet kies, wat is jou absolute gunsteling?
23/05/2026

Kom ons wees eerlik Worcester, albei is lekker... maar as jy moet kies, wat is jou absolute gunsteling?

🔥 STOP SCROLLING… JY GAAN HIERDIE WIL HÊ! 🔥Jou gunsteling biltong & droëwors is reg hier… en vandag en môre kry jy ook h...
22/05/2026

🔥 STOP SCROLLING… JY GAAN HIERDIE WIL HÊ! 🔥

Jou gunsteling biltong & droëwors is reg hier… en vandag en môre kry jy ook heerlike vars pannekoek teen net R7 elk! 🥞🤎

So terwyl jy jou biltong kom haal, vat sommer ’n warm pannekoek ook! 😍

📲 Vooraf bestellings welkom: 066 206 3372
📍 15 Park Close, Worcester

Biltong. Droëwors. Pannekoek. Alles wat lekker is, op een plek! 🙌

🥞 PANNEKOEK TYD by Lianés Biltong Box! 🥞Kom geniet heerlike vars pannekoek hierdie Vrydag 22 Mei en Saterdag 23 Mei teen...
21/05/2026

🥞 PANNEKOEK TYD by Lianés Biltong Box! 🥞

Kom geniet heerlike vars pannekoek hierdie Vrydag 22 Mei en Saterdag 23 Mei teen net R7 per pannekoek 😍

📲 Vooraf bestellings welkom op WhatsApp: 066 206 3372
📍 15 Park Close, Worcester

Warm, lekker en perfek vir die naweek – moenie uitmis nie! 🤎

Liané’s Biltong BoxKan nie uitkom nie? Ons kom na jou toe! 🚗💨Plaas jou bestelling vandag en laat Waxi jou gunsteling bil...
20/05/2026

Liané’s Biltong Box
Kan nie uitkom nie? Ons kom na jou toe! 🚗💨

Plaas jou bestelling vandag en laat Waxi jou gunsteling biltong en droëwors veilig by jou voordeur aflewer. Vinnig, betroubaar en gerieflik – lekkerte sonder die moeite! 🥩📦

📍 15 on Park Close, Worcester | 📞 066 206 3372

19/05/2026
18/05/2026

Hou VAS aan God en aan Sy Goddelike droom vir jou‼️💯

Liané’s Biltong Box 🥩🔥Jou gunsteling plek vir vars biltong & droëwors vir die naweekbraai!📍 15 on Park Close, Worcester⏰...
16/05/2026

Liané’s Biltong Box 🥩🔥
Jou gunsteling plek vir vars biltong & droëwors vir die naweekbraai!

📍 15 on Park Close, Worcester
⏰ Vandag oop tot 13:00
📞 066 206 3372

🌿 Vandag vier ons geloof, dankbaarheid en goeie geselskap.Kom maak gerus ’n draai by Lianés Biltong Box — ons is vandag ...
14/05/2026

🌿 Vandag vier ons geloof, dankbaarheid en goeie geselskap.

Kom maak gerus ’n draai by Lianés Biltong Box — ons is vandag oop vanaf 11:30! 🙌🥩

Mag hierdie spesiale dag vir jou en jou familie gevul wees met vrede, liefde en baie seëninge. ✝️

📍 15 on Park Close, Worcester
📞 066 206 3372

Geseënde Hemelvaart vir elke kliënt. Ons sal 1100 weer oop wees soos normaalHoe geseënd is ons dat Jesus terug kom en on...
14/05/2026

Geseënde Hemelvaart vir elke kliënt.

Ons sal 1100 weer oop wees soos normaal

Hoe geseënd is ons dat Jesus terug kom en ons kom haal!

🎉 Ons is weer oop en terug na normale besigheidsure!Kom kuier gerus weer by Lianés Biltong Box vir vars biltong, droëwor...
13/05/2026

🎉 Ons is weer oop en terug na normale besigheidsure!

Kom kuier gerus weer by Lianés Biltong Box vir vars biltong, droëwors en chilli bites 😍🔥

📍 15 On Park Close, Worcester
📞 066 206 3372

15/04/2025

Address

15 On Park Close
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27233472536

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biltong Hoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share