ONS HOTEL

ONS HOTEL ONS HOTEL
Zastron
Inligtingskantoor en Akkommodasie , funksies, verblyf. Accommadation & functions
Gastekamers, Guest rooms
Om 'n plek van ontmoeting te wees.

04/09/2026
As ZASSIES deel van jou storie was, al was dit net vir 'n jaar of twee, dan is jy deel van ons storie!Jy is genooi, na d...
02/09/2026

As ZASSIES deel van jou storie was, al was dit net vir 'n jaar of twee, dan is jy deel van ons storie!
Jy is genooi, na die spesiale 150 jaar Fees!

Lente is hier!Alle dames uit ons Kontrei, jy is genooi! Laat weet asb as jy hier gaan wees.
02/09/2026

Lente is hier!
Alle dames uit ons Kontrei,
jy is genooi!
Laat weet asb as jy hier gaan wees.

Lentedag by ONS HOTEL Vrolik vol kleur.Vandag het ons die nuwe seisoen op ’n besondere manier verwelkom,saam as personee...
01/09/2026

Lentedag by ONS HOTEL
Vrolik vol kleur.
Vandag het ons die nuwe seisoen op ’n besondere manier verwelkom,
saam as personeel,
saam om ’n tafel en
saam met ons hande in die grond!

Lente herinner ’n mens daaraan dat daar ná elke winter weer
nuwe lewe,
nuwe groei en
nuwe hoop kom.

Ons het saam gekuier, gelag en saadjies geplant, klein saadjies wat ons hoop met tyd mooi sal groei en blom.

Maar vandag het ons ook iets anders geplant:
saamhorigheid,
vriendskap en
waardering vir mekaar.
Want Ons Hotel is nie net ’n gebou wat sedert 1906 staan nie;
dit is die mense binne sy mure wat dit lewe gee.

Mag hierdie lente vir elkeen van ons ’n seisoen van
nuwe moed,
nuwe geleenthede en
mooi groei wees.

Plant vandag iets goeds,
’n saadjie,
’n droom,
’n vriendelike woord of
’n bietjie hoop.
Jy weet nooit hoe mooi dit nog kan blom nie.
Gelukkige Lentedag van die Ons Hotel-span!

Lente is hier!
01/09/2026

Lente is hier!

Zassies 150 jaar Fees!
31/08/2026

Zassies 150 jaar Fees!

Address

22 Hoofdstraat
Zastron
9950

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ONS HOTEL posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ONS HOTEL:

Shortcuts

Share