30/10/2026
Van die Richtersveld se stilte tot die palms van die Kunenerivier en die rooi sand van die Kalahari, al ons 2027-toere is doelbewus klein gehou.
Min gaste. Persoonlike aandag. Jy bring nie net foto's huis toe bring nie, maar 'n stukkie stilte en ontspanning wat by jou bly.
Plekke is beperk en raak vinnig vol. Kyk gerus na al ons toere en kies joune.
heuningland.com
072 243 5251 | [email protected] | heuningland.com