
12/02/2025
π·πΊπ₯ Melkfees 1 Maart β Proe die Beste! π·πΊπ₯
Kom kuier saam en geniet βn dag vol geure en geselligheid! πΏβ¨
π
Datum: 1 Maart
π Plek: Gamtoos Ferry Hotel
π· Wine Tasting
πΊ Beer Tasting
π₯ Champagne Tasting
Moenie hierdie smaakvolle ervaring misloop nie! Tag jou proe-maats en kom skink in die lekkerte! πΎπ₯