15/10/2026
ERVAAR DIE UITGESTREKTE KAROOLANDSKAP SE STILTE 🌵
Ruil die eentonige daaglikse gejaag vir oop vlaktes en ’n bietjie avontuur op ’n reis deur die hart van die Karoo en Klein Karoo! Ontdek dinosourusskelette en fossielspore in die veld en besoek unieke besienswaardighede soos die Uilhuis, Vloedmuseum en S.A.L.T. Planetarium.
📅 24–28 Nov 2026
🚐 Vertrek vanaf George
💰 R13,000 pp wat deel, R1850 enkelbybetaling
👫 Klein toergroep (maks 18 persone)
Die toerpakket sluit in:
✅ Verblyf + maaltye
✅ Luukse vervoer + kundige toergids
✅ Ingangsfooie
Kontak Cronnie Beukes:
☎️ 078 894 0897 📩 [email protected]
George Tourism Montagu-Ashton Tourism Association Sutherland Toerisme / Tourism Laingsburg Tourism Graaff-Reinet Tourism Beaufort West Tourism Nieu-Bethesda Tourism Aberdeen Tourism Association Information, Eastern Cape Karoo en Kie