30/10/2026
🍻🤠 DIE MANNE IS LOS… EN SWAMP DONKEY IS DIE PLEK! 🤠🍻
Die bruidegom belowe hy gaan hom gedra…
Die strooijonker weet van beter! 😂
Welkom by SWAMP DONKEY MOTEL – 🔥
Waar die manne bymekaarkom, die dop koud is, die vuur brand en niemand te veel vrae vra nie! 🍖🍻
🤘 Goeie pelle.
🍺 Koue biere.
🔥 Warm vure.
😂 Twyfelagtige besluite.
📸 Foto's wat dalk eerder op 'n geheime groep moes gebly het!
Hier maak ons nie net herinneringe nie… ons skep stories wat vir jare vertel gaan word!
Wat by SDM gebeur, bly nie altyd by SDM nie… veral as die strooijonker 'n kamera het! 🤣
Of dit nou 'n BACHELORS, manne-naweek of sommer net 'n goeie rede is om saam met die pelle te kuier…
👉 SWAMP DONKEY MOTEL IS REG VIR JULLE!
📍 Swamp Donkey Motel
📩 Kontak ons vandag en bespreek jou volgende legendariese naweek!
🍻 SWAMP DONKEY MOTEL – WAAR GOEIE MANNE SLEGTE IDEES KRY!