12/09/2026
VOETSPORE IN ISRAEL | 1โ9 JULIE 2027 ๐ฎ๐ฑ
Kom stap saam met ons deur die land van die Bybel saam die Musiek Broers - Steven Sterling en Ryan Walt
Daar is plekke waarvan ons jare lank in die Bybel lees
Jerusalem, Bethlehem, Nasaret, die See van Galilea, Kapernaum, die Jordaanrivier, Masada en die Tuingraf.
Maar daar is iets besonders daaraan om self daar te staan.
Om deur die strate van Jerusalem te wandel.
Om oor die See van Galilea te vaar.
Om die landskap van die Bybel met jou eie oรซ te sien.
Om die geskiedenis te beleef en die Skrif op โn nuwe manier te ervaar.
๐ฟ VOETSPORE IN ISRAEL
1 โ 9 Julie 2027
๐ฎ๐ฑ 9 dae in die Heilige Land
โ๏ธ Ekonomiese retoervlugte vanaf Suid-Afrika
๐จ Hotelverblyf
๐ฝ๏ธ Ontbyt & aandete
๐ Toerbus met Wi-Fi
๐๏ธ Toegangsfooie volgens program
โต Bootrit op die See van Galilea
๐งณ Reispak
๐ก๏ธ Groepreisversekering
๐งโ๐ซ Engelssprekende gids
๐ TOERPRYS
R54 750 per persoon wat โn kamer deel
Deposito: R5 500 per persoon
๐ฟ Maandelikse afbetalings beskikbaar.
Plekke is beperk โ bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
๐
Finale betaling: 17 April 2027
โGaan uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis na die land wat Ek jou sal wys.โ Genesis 12:1
โจ Ervaar. Glo. Word verander.
Hierdie is jou uitnodiging om nie net van Israel te hoor nieโฆ
Kom beleef Israel. ๐ฎ๐ฑ
๐ง [email protected]
๐ Ryan Walt: +27 82 412 0535
๐ Steven: +27 82 319 3407
๐ Deborah: +27 84 662 1230
๐ Tanja: +27 64 525 5266
Beleef die Beloofde Land met nuwe openbaring terwyl jy in die voetspore van Yeshua wandel en die wortels van jou geloof ontdek.
Kom huis toe met genesing en transformasie. Beleef die plekke waar die Woord vlees geword het. Wandel waar die profete God se Woord verkondig het en waar Yeshua geleer, bedien, gesterf en opgestaan het.
Ontdek saam met ons die land van die Bybel โ van Jerusalem en die heilige plekke tot die landskap waar die verhale van die Skrif lewend word.
Verken ons Israel Tours from South Africa en ontdek ook ons ander sorgvuldig beplande reise na die Heilige Land.
Maranatha Israel Tour May 2027. Shalom Jerusalem Tours offer Israel Tours from South Africa. Lead by a spiritual guide with more than 30 years of