Bateleur Estate

Bateleur Estate Bateleur is a unique Lifestyle Estate that offers full retirement facilities for the young at heart. Visit us: www.bateleurestate.co.za

05/09/2026
Moenie ons lente skoudag misloop nie! 🌸 Die pragtige Bateleur Nest Collection is op skou en daar is selfs ‘n gemeubileer...
04/09/2026

Moenie ons lente skoudag misloop nie! 🌸
Die pragtige Bateleur Nest Collection is op skou en daar is selfs ‘n gemeubileerde eenheid om te sien.

🗓️: Môre, 5 September
🕰️: 09:00 - 14:00 (ons konsultante sal steeds beskikbaar wees vir afsprake na 14:00)
📍: Bateleur Landgoed, Nelspruit
☕️: Gratis verversings

Lente is hier! En die Vicinity en Bateleur spanne is baie opgewonde. Die langoed het ook gespog vandag met die mooiste b...
01/09/2026

Lente is hier!
En die Vicinity en Bateleur spanne is baie opgewonde. Die langoed het ook gespog vandag met die mooiste blomme - gereed vir die nuwe seisoen wat voorlê. 🌸🌷

Die apteek is amptelik oop! 🥂Baie dankie aan die Arrie Nel Apteekgroep vir die heerlike openingsfunksie en aanwins tot d...
01/09/2026

Die apteek is amptelik oop! 🥂

Baie dankie aan die Arrie Nel Apteekgroep vir die heerlike openingsfunksie en aanwins tot die landgoed. 👨🏻‍⚕️💊

Bateleur hou 'n lente skoudag!🌷Kom besoek ons op Saterdag 5 September, 09:00 tot 14:00, geen afspraak nodig nie. Van ons...
29/08/2026

Bateleur hou 'n lente skoudag!🌷
Kom besoek ons op Saterdag 5 September, 09:00 tot 14:00, geen afspraak nodig nie. Van ons pragtige Bateleur Nest Collection huise is voltooi en selfs gemeubileerd - reg om jou vir altyd huis te word.🏡

Voor en ✨na✨Bateleur Landgoed het sopas ‘n klimraam gekry! Kinders kan nou heeldag speel terwyl ouma en oupa vanuit die ...
27/08/2026

Voor en ✨na✨

Bateleur Landgoed het sopas ‘n klimraam gekry! Kinders kan nou heeldag speel terwyl ouma en oupa vanuit die gerief van die koffiewinkel ‘n ogie hou 🛝👧🏻👦🏼

26/08/2026

👏🏼✨ Bateleur Estate is ’n FINALIS vir die 2026 ontbytSAKE Toekennings/Awards.

- MEER as net ’n toekenningsaand.
- ’n Wêreldklas besigheid- en vermaakbelewenis.
- Wees deel van Ons Mense, Ons Besighede, Ons Trots.

📌 10 September 2026
🥂 SunBet Arena, Pretoria
🎟️ KAARTJIES op Tixsa.co.za

- Hierdie jaar bou ontbytSAKE ’n brug tussen plaaslike ondernemings, die AI-gedrewe wêreld asook buitelandse beleggers. Hier word finaliste nie net beoordeel nie, maar geposisioneer.

Baie dankie! Die Bateleur Motorskou was ‘n reuse-sukses, en dit is alles te danke aan julle. 🏎️
24/08/2026

Baie dankie!

Die Bateleur Motorskou was ‘n reuse-sukses, en dit is alles te danke aan julle. 🏎️

Address

The Rest Road
Mbombela
1201

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 10:00 - 16:00
Sunday 10:00 - 16:00

Telephone

+27791551600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bateleur Estate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share