Middelburg Karoo Tourism

Middelburg Karoo Tourism ๐—ž๐—ผ๐—บ ๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ! |
๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฐ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด! KOM KUIER IN DIE KAROO! |
THE KAROO IS CALLING! TROTS MIDDELBURG KAROO

Surrounded by mountains in the heart of the Great Karoo, Middelburg is unique, yet similar to the average Karoo town. The area is recognised for its herbal plant life that grows naturally in the fields, and is also one of the few, and best, places in the world where fossil life has been discovered as well as San Rock Art in caves from the first known human inhabitants, the San Bushmen. Scenic beau

ty is the town's main asset, with Open Spaces, Karoo Sunsets, Star Gazing, Fresh Air and Snow-capped Mountains during the winter months.

https://www.facebook.com/share/19MiRBqJgL/Lees in die Graaff-Reinet Advertiser  meer van ons pragtige nuwe Toerisme Bord...
05/08/2025

https://www.facebook.com/share/19MiRBqJgL/

Lees in die Graaff-Reinet Advertiser meer van ons pragtige nuwe Toerisme Bord.

Graaff-Reinet Tourism Astron Energy Volkstud Middelburg Karel Theron Primรชre Skool/Primary School Rolfe Laboratories

MIDDLEBURG NUUS - Die gesegde lui "om...

Goeie more en mag jy 'n pragtige ontspanne naweek hรช....Kom kuier vir ons in die Karoo!๐Ÿ“ท We Are South Africanswww.middel...
02/08/2025

Goeie more en mag jy 'n pragtige ontspanne naweek hรช....

Kom kuier vir ons in die Karoo!

๐Ÿ“ท We Are South Africans

www.middelburgkaroo.co.za


Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Middelburg Karoo Tourism se splinternuwe INLIGTINGSBORD op die hoek van Meint...
01/08/2025

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Middelburg Karoo Tourism se splinternuwe INLIGTINGSBORD op die hoek van Meintjies- & Victoriastraat opgerig is.

Nie net bevat hierdie bord n QR kode wat skandeer kan word waar alle Middelburg Inligting en lede informasie beskikbaar is nie - maar ook die dorpskaart, punte van belang - en inligting oor ons splinternuwe GESKIEDKUNDIGE SELF-RY ROETE.

Ons wil graag ons 3 hoof borge bedank:

Rolfe Laboratories vir die bou van die raamwerk, al die logistieke reรซlings, en die oprigting van die bord.

Astron Energy Volkstud Middelburg vir die borgskap van die bord se ontwerp, beplanning en hulp met die bord se vervoer, en laastens

Karel Theron Primรชre Skool/Primary School vir al hulle bystand en hulp met die oprigting en die spasie wat deur die skool beskikbaar gestel word.

Baie dankie ook aan al ons plaaslike besighede wat op die bord adverteer en glo in ons visie vir Middelburg.

Hierdie inligting is ook beskikbaar in ons splinternuwe pamflette wat vrylik beskikbaar is aan al ons lede, besoekers en toeriste.

Hierdie is nog 'n TROTS MIDDELBURG inisiatief!

Celtis Country Lodge & Restaurant Karoo Country Inn Hotel The Springbuck Middelburg Karoo Museum

๐ŸŽ‰Wanneer Ron Mackenzie die mooi rondom Middelburg vasvang tydens sy reise.Loer gerus na ons webtuiste by www.middelburgk...
29/07/2025

๐ŸŽ‰Wanneer Ron Mackenzie die mooi rondom Middelburg vasvang tydens sy reise.

Loer gerus na ons webtuiste by www.middelburgkaroo.co.za vir meer inligting oor dinge om te sien en te doen in en om Middelburg Karoo!

Kom kuier vir ons in die Karoo!




The Grootfontein Agricultural Development Institute is located outside the town of Middelburg in the Great Karoo, Easter...
28/07/2025

The Grootfontein Agricultural Development Institute is located outside the town of Middelburg in the Great Karoo, Eastern Cape, South Africa.

It is commonly referred to as the โ€œGrootfontein College of Agricultureโ€ or just โ€œGrootfonteinโ€.Grootfontein was established in 1911 and, as one of the oldest agricultural colleges in South Africa, it has a proud training and research history contributing to the prosperity of livestock farming in the Karoo and other arid regions.

The vision of Grootfontein is to be the world's leading centre of excellence in training, research and extension in small stock and in agricultural production in semi-arid to arid climates.




๐ŸŽ‰Kom ondersteun Middelburg se vrouerugby span met hul wedstryd teen Nelson Mandela Metro Universiteit.๐Ÿ“Middelburg Sports...
26/07/2025

๐ŸŽ‰Kom ondersteun Middelburg se vrouerugby span met hul wedstryd teen Nelson Mandela Metro Universiteit.

๐Ÿ“Middelburg Sportsgronde
๐Ÿ—“๏ธSaterdag, 26 Julie
๐Ÿ•13h00

๐Ÿ‰Middelburg Stormers women's rugby club ๐Ÿ‰

Welgedaan en baie geluk aan Celtis Country Lodge & Restaurant een van ons trotse Middelburg Karoo Toerisme lede!!๐ŸŒŸ FINAL...
25/07/2025

Welgedaan en baie geluk aan Celtis Country Lodge & Restaurant een van ons trotse Middelburg Karoo Toerisme lede!!

๐ŸŒŸ FINALISTE AANGEKONDIG! ๐ŸŒŸ

Ons is ongelooflik verheug om met julle te deel dat Celtis Country Lodge & Restaurant 'n TROTS Middelburg Karoo Tourism onderneming gekies is as een van die finaliste vir ontbytSAKE se Onderneming van die Jaar 2025! ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Die finaliste word nou verder in verskeie kategorieรซ verdeel โ€“ ons wag in groot afwagting om te hoor in watter afdeling Celtis gaan meeding. Hieruit sal die kategorie wenners tydens โ€™n spoggerige gala-aand aangekondig word. ๐Ÿ†

Hierdie is nie net โ€™n eer vir ons nie, maar ook โ€™n bewys van wat moontlik is met hard werk, โ€™n passie vir gasvryheid, en die wonderlike ondersteuning van ons mense en gemeenskap.

๐Ÿ™ Dankie aan elke gas wat hier oornag, elke klant wat hier kom eet, vergadering hou of op 'n manier van ons dienste gebruik maak.

๐ŸŒŸDankie aan ons Middelburg ondersteuners wat deel is van die Celtis-storie โ€“ Hierdie prestasie is ook vir julle en vir ons dorp Middelburg Karoo!
Saam bou ons aan โ€™n sterker, meer sigbare Middelburg Karoo! ๐Ÿ’ช๐Ÿฝ๐ŸŒŸ

๐Ÿ“ Hou hul fb blad dop vir meer nuus โ€“ en moenie vergeet om jou Celtis ervaring met ons te deel nie! โค๏ธ

๐—ช๐—˜๐—Ÿ๐—ž๐—ข๐—  ๐——๐—”๐—š๐—•๐—ฅ๐—˜๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ฆ๐—ข๐—ฅ๐—š!Dit is vir Karel Theron baie lekker om vanaf Kwartaal 3 Die Dagbrekertjie Nasorg op Karel Th...
24/07/2025

๐—ช๐—˜๐—Ÿ๐—ž๐—ข๐—  ๐——๐—”๐—š๐—•๐—ฅ๐—˜๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ฆ๐—ข๐—ฅ๐—š!

Dit is vir Karel Theron baie lekker om vanaf Kwartaal 3 Die Dagbrekertjie Nasorg op Karel Theron Primรชre Skool/Primary School se terrein te hรช!

Die Dagbrekertjie Nasorg vorm deel
van KT Grondslagfasekoshuis, en is een van MS360 se vlagskipprojekte om te sorg dat ons Karookinders 'n veilige hawe in die Karoo het.

'n Nasorg op die skoolterrein is baie voordelig vir ons KT's, en ons is trots om met MS360 hande te vat op hierdie projek.

๐—ข๐—ผ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ฒ-๐˜ƒ๐—ฎ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐˜‚
๐—›๐—ผ๐˜‚๐˜๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ธ๐—น๐—ฎ๐˜€ ๐—ผ๐—ผ๐—ธ '๐—ป ๐—ด๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ฎ๐—ฎ๐—ป, ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐—ป๐—ผ๐˜‚ ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐˜† ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ป๐—ธ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ผ๐—ฒ๐—น ๐—ฎ๐˜€ '๐—ป ๐—ธ๐—น๐—ฎ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ž๐—ง'๐˜€ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜๐˜„๐—ถ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—น, ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐—ฒ๐—น.

๐˜๐˜ช๐˜ณ ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ช๐˜จ๐˜ฆ ๐˜ฏ๐˜ข๐˜ท๐˜ณ๐˜ข๐˜ฆ, ๐˜ด๐˜ฌ๐˜ข๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ญ ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ถ๐˜ด ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ ๐˜”๐˜ข๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ช๐˜ป๐˜ฆ - 072 851 6887

๐——๐—ถ๐˜€ '๐—ป ๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐—ผ๐—บ '๐—ป (๐—ป๐—ฎ๐˜€๐—ผ๐—ฟ๐—ด) ๐—ž๐—ง ๐˜๐—ฒ ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐˜€!

๐Ÿ“ฃDagboek die datum!๐Ÿ“ฃSaterdag, 26 Julie 2025Rooimiere vs Old Collegians๐Ÿ“Midros SportsgrondeKom ondersteun die boy'tjies! ...
23/07/2025

๐Ÿ“ฃDagboek die datum!๐Ÿ“ฃ
Saterdag, 26 Julie 2025

Rooimiere vs Old Collegians

๐Ÿ“Midros Sportsgronde

Kom ondersteun die boy'tjies! ๐Ÿ‰

๐ŸŽ‰Middleburg Excelsior's RFC ๐ŸŽ‰



Meet one of our business members:โš’๏ธ Build it Karoo ๐Ÿ› ๏ธWith their core values of Family, Entrepreneurship and Passion bein...
23/07/2025

Meet one of our business members:

โš’๏ธ Build it Karoo ๐Ÿ› ๏ธ

With their core values of Family, Entrepreneurship and Passion being at the heart of everything they do, the Build it team has been supplying quality building materials and serving the Middelburg community with excellence for years.

For them at Build it, itโ€™s become about more than just making home building simple. They're on a mission possible โ€“ to turn โ€œnoโ€ into โ€œyesโ€, โ€œcanโ€™tโ€™ into โ€œcanโ€ and their customersโ€™ dreams into plans!

Thatโ€™s why they've adopted a spirit of positivity, a can-do attitude, a powerful essence and a culture that they live byโ€ฆ
๐Ÿ‘YES BUILD IT CAN!

So when customers ask if they can provide the best service, a great range and excellent advice, their answer is always and without doubtโ€ฆ
๐Ÿ‘YES BUILD IT CAN!

Find them:
๐Ÿ“ Church Street, Middelburg

Contact Information:
โ˜Ž๏ธ (049) 842 1125

Trading Hours:
Mon - Fri: 07h00 - 17h00
Sat: 08h00 - 12h30

Services:
Deliveries
Gas
Paint Mixing
Glass Cutting
Board & Key Cutting



Karel Theron Primรชre Skool/Primary School - what a beautiful building ๐Ÿ’›
22/07/2025

Karel Theron Primรชre Skool/Primary School - what a beautiful building ๐Ÿ’›

๐Ÿ”ธDeel jou gunsteling besoek plekke,  doen dinge en besighede in en om Middelburg met ons.
19/07/2025

๐Ÿ”ธDeel jou gunsteling besoek plekke, doen dinge en besighede in en om Middelburg met ons.




Address

42 Van Reenen Street
Middelburg
5900

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27649079552

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Middelburg Karoo Tourism posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Middelburg Karoo Tourism:

Share