08/11/2026
☀️🌊 DIE SOMER IS NOG LANK NIE VERBY NIE! 🏖️🐳
Droom jy van sonskyn, jou voete in die sand en die rustige geluid van branders? 😍
Jou perfekte seevakansie wag vir jou by Diazstrand, Mosselbaai! 💙
🌅 SUNSET & SUNRISE COLLECTION
🏖️ Sunset @ Beachclub
🌊 Sunrise @ Estoril
🔥 ONGELOOFLIKE SOMERSPESIAAL! 🔥
💥 VERBLYF VANAF SLEGS R1 000 PER NAG!
📅 BESPREKINGS VIR 2027 IS NOU OOP!
✅ Vanaf 11 Januarie
✅ Februarie
✅ Maart
🌴 Geniet die beste van die somer sonder die Desember-gewoel!
✨ Pragtige see-uitsigte
✨ Gerieflike selfsorgverblyf
✨ Volledig toegeruste kombuise
✨ Ideaal vir paartjies en gesinne
💙 Dieselfde pragtige strand, minder vakansiedrukte en meer tyd om te ontspan!
⛱️ MOENIE WAG TOT DIE BESTE DATUMS VOLBESPREEK IS NIE!
📲 BESPREEK DIREK BY JUANITA
WhatsApp: 079 522 9308
🌊 Jou droomvakansie is net een WhatsApp-boodskap ver!