25/05/2026
Pak die tasse, bring die familie en kom maak herinneringe wat nog lank ná die vakansie saam huis toe ry
By Harmonie in Hartenbos wag daar asemrowende see-uitsigte, ruim leefareas, 8 en-suite kamers en genoeg plek vir lag, kuier en laatnag stories op die stoep. Van sonop met koffie tot sononder by die braai… hier gebeur die tipe familie-vakansies waarvan mens later nog praat
✨ Slaap tot 16 gaste
✨ Luukse vakansiehuis in Hartenbos
✨ Ideaal vir families en groepe
✨ Waar elke oomblik saak maak
Jou droom familie-wegbreek begin by Harmonie in Hartenbos
Kontak ons gerus vir meer inligting: 📞 066 513 9901