13/06/2026
Parys op 'n Nippertjie
Sakel of whatsApp ons 078 457 8496
Parys met sy "haute cuisine" restaurante, lekker kuier plekkies en rus vir jou siel verblyf by Parys op 'n Nippertjie
En advontuur soos riviervlotvaart saam , Vlieg en spesie hengel reg voor jou stoep.
Baie spesiaal is die World Heritage Site Vredefort Dome Impact dit is die grootste en oudste meteoriet wat nog die Aarde getref het. Net 20min weg van Parys op 'n Nippertjie.
Vir besprekings skakel ons vandag.
Selfsorg Gastehuis 1
R1900p/nag tot 6 gaste Vrydae-Sondae
R2400p/nag tot 8 gaste Vrydae-Sondae
Selfsorg Gastehuis 3
R2300p/nag tot 6 gaste Vrydae-Sondae
Selfsorg Gastehuis 4 met Sonkrag en Battery stelsel🌞⚡️🔋
R2800p/nag tot 10 gaste Vrydae-Sondae
Parys op 'n Nippertjie is 'n Volledige selfsorg Gastehuis
Huis kom saam met hout vir braai, blitz en 2pakke ys
Handdoeke word voorsien
Geen Swembad huis no1
Swembad huis Sonkrag/Battery stelsel huis no3 🌞⚡️🔋
Swembad en Sonkrag/Battery stelsel huis no4 🌞⚡️🔋
WiFi
Skakel of whatsapp
Anel 078 457 8496