
14/08/2025
Ons Marokko toer is heerlik aan die gang met Riaan en Louis as toergidse. 🐪🇲🇦
Die markte, mense en besienswaardighede is ongelooflik uniek. Ons sien uit na die res van hierdie toer - van tradisionele Marokkaanse kos, tot UNESCO erfenis gebiede, musiek, antieke geboue en die warmste mense! 👏🏼