08/07/2025
Laasweek se groep (29 Junie - 4 Julie) het die 6-dag, 5-nag Kalahari Red Dune Trail in die middel van die winter aangedurf.
Dit was 'n fees en al was van die dae koel, was die atmosfeer en ervarings warm!
Kyk na die video van die week se ervaring deur Herman Roos van Boswa Survival.
https://youtu.be/ew-wE-eYF_Y?si=2qPQq6GsTAOFWvZJ
Boswa Survival bied verskeie geakkrediteerde kursusse en ervarings aan by verskeie Boswa takke in Suid-Afrika. Vir meer inligting van Boswa Survival gaan loer op www.boswa.co.za
Om jou plek te bespreek op die Kalahari Red Dune Trail besoek www.thirstland-trails.co.za.
Expedition to the Kalahari desert in South-Africa on the red dunes with awesome experiences. Koi-san Bushman walk in the Khalahari and safari style camping o...