Avonture Van Die Kouga-Boertjie En Sy Bos-Girl".

Avonture Van Die Kouga-Boertjie En Sy Bos-Girl". LEEF JOU REIS, EMBRACE LIFE, LOVE, NATURE ... ENJOY OUR JOURNEY OF LOVE

Dit was die langste 14 dae nóg... Diep dankbaar om vanaand met dankbare harte❤️❤️ weer saam te wees ...
17/09/2026

Dit was die langste 14 dae nóg... Diep dankbaar om vanaand met dankbare harte❤️❤️ weer saam te wees ...

17/09/2026

Die Boertjie en sy Bos-girl kyk nóu eers na die 4de game tussen die All Blacks en die Springbokke... Ek wou dit nie kyk sonder my boertjie wat op daai stadium in die hospitaal gelê het..😏

Yeahhh... my boertjie is oppad huistoe😁😁😁 Nou vir die herstel-proses🙏
17/09/2026

Yeahhh... my boertjie is oppad huistoe😁😁😁 Nou vir die herstel-proses🙏

P**n was ook vanoggend gou by Dr Tyre-Mart om sy "wheel-alignment" in orde te kry😊
14/09/2026

P**n was ook vanoggend gou by Dr Tyre-Mart om sy "wheel-alignment" in orde te kry😊

Goeie-middag almal... Eerstens baie baie dankie vir al jul pragtige boodskappe en gebede ..Dit laat 'n warm gevoel in on...
13/09/2026

Goeie-middag almal... Eerstens baie baie dankie vir al jul pragtige boodskappe en gebede ..Dit laat 'n warm gevoel in ons harte vir jul omgee💝 My Boertjie voel goed.. hy het geen pyn nie.. sy bloeddruk is nou onder beheer en die "sap" wat in die sakkie val word alhoe minder. Presies wanneer hy uit die hospitaal kom is nog 'n ope vraag. Dokter Botes is 'n dokter wat geen kanse waag nie en sal die groenlig gee wanneer hy gerus voel my liefde kan huistoe gaan... Vir nou moet Mr F maar eers terugstaan en bly in die "hangkas" tot waar my boertjie sterker en sy gesondheid so sal wees om agter sy lessenaar te skuif... 💝💝

Ai.. die boertjie is nou eers op 'n antibiotika-drip wat 'n paar dae kan neem.. 😒 Hy sê  vanoggend voel hy reg om paling...
11/09/2026

Ai.. die boertjie is nou eers op 'n antibiotika-drip wat 'n paar dae kan neem.. 😒 Hy sê vanoggend voel hy reg om palings te gaan vang daar in sy Kouga berge...😉 Ek het só uitgesien dat hy vandag sou huistoe kom... but ja, laat ons sterk staan né ..

Wie van julle het al in Alexanderbaai gebly....😊
08/09/2026

Wie van julle het al in Alexanderbaai gebly....😊

Uit High Care na 'n gewone saal...   # ...Dit gaan elke dag beter.. voel beter en tog so in sy skik hy het 2 hengse dond...
07/09/2026

Uit High Care na 'n gewone saal... # ...Dit gaan elke dag beter.. voel beter en tog so in sy skik hy het 2 hengse donderstorms gelos in die badkamer😅😅😅

Só roep die boertjie dié vroutjie... "Daai trollie kom uit my fabriek, dit is 'n Clicks-trollie" .. 😁 Bok.. sy gaan sure...
07/09/2026

Só roep die boertjie dié vroutjie... "Daai trollie kom uit my fabriek, dit is 'n Clicks-trollie" .. 😁 Bok.. sy gaan surely dink "dié man is deurmekaar" 😅😅 maar ja dié trollies kom uit die fabriek..😊

My Boertjie voel elke dag bietjie beter💝  Hy het nou eers verduidelik vir my kleinseun wat op daai skermpie aangaan...😉😊
07/09/2026

My Boertjie voel elke dag bietjie beter💝 Hy het nou eers verduidelik vir my kleinseun wat op daai skermpie aangaan...😉😊

Address

Brackenfell
Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avonture Van Die Kouga-Boertjie En Sy Bos-Girl". posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Avonture Van Die Kouga-Boertjie En Sy Bos-Girl".:

Shortcuts

Featured

Share

Category