24/01/2026
PAASNAWEEK NOG BESKIKBAAR!!! SOWEL AS DESEMBER!!
Selfsorg vakansie woning. Ons huis bied plek vir 8 mense. Huis slaap 6, asook n aparte woonstel vir 2 met eie badkamer en kombuisie. Lekker groot tuin met n lekker braaikamer. 2 min stap na die see. Baie stil en privaat.
Vir navrae: 082 974 4696 .
(GEEN FB NAVRAE ASB!!)