06/04/2015
Lieflike 6-8 persone selfsorg vakansiehuis te huur vir naweke en vakansies, reg in die bosveld.3 slpk 1 unsweet, kombuis met skottelgoed wasmasjien,stoof met oond, mikrogolf, yskas/vrieskas. ,eetkamer,groot woonkamer met ingeboude braai.Dstv is beskikbaar, bring u eie dekordeerder en kragdraad saam. Huis is voorsien van waaiers. 2 badk, afdak vir motor en boma buitekant. Bring u eie lakens,slope en handdoeke saam. Kontak Ina op 0825630886 of [email protected]