14/10/2026
๐ฟ ๐๐ผ๐ ๐ฉ๐ผ๐น๐บ๐ฎ๐ฎ๐ธ๐๐ฒ ๐ช๐ฒ๐ด๐ฏ๐ฟ๐ฒ๐ฒ๐ธ ๐ฏ๐ Reebok Rus! ๐ฟ
Ons maak dit vir jou maklik om jou volgende vakansie te beplan. Hier is alles wat jy moet weet oor jou verblyf:
๐ฅ๐ฒ๐ฒ๐ฏ๐ผ๐ธ ๐ฅ๐๐, sentraal geleรซ tussen Hartenbos en George spog met troeteldiervriendelike vakansieverblyf, 5 minute van die strand Ons blouvlagstrande met getypoele is 'n lushof vir kinders.
๐ง๐๐ฑ ๐๐ถ๐ฟ ๐ฎ ๐ฏ๐ ๐ฅ๐ฒ๐ฒ๐ฏ๐ผ๐ธ ๐ฅ๐๐ ( ๐๐ฒ๐ป๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ ๐ฎ ):
Die perfekte keuse vir โn romantiese wegbreek vir twee of jong gesin met klein kinders. Alternatief kan albei die eenhede op die perseel tot 12 persone huisves. ๐ฅ๐ฒ๐ฒ๐ฏ๐ผ๐ธ ๐ฅ๐๐ het โn troeteldiervriendelike beleid sodat dierekinders ook kan saamkuier! Hierdie grondvlak-eenheid stap uit op 'n lieflike, ten volle omheinde tuin met asemrowende uitsigte oor die Outeniqua Bergreeks
๐Wat ๐ฅ๐ฒ๐ฒ๐ฏ๐ผ๐ธ ๐ฅ๐๐ so spesiaal maak is die kunstige dekor en unieke herwinde meubelment soos die "branderplank- buitestort" ideaal vir afspoel na 'n dag se baljaar op die strand!
๐ฅNog 'n gunsteling by gaste is die gesellige buitebraai en pitvuur area, privaat vir eenheid 2 gebruik.
๐ฅ๐ฒ๐ฒ๐ฏ๐ผ๐ธ ๐ฅ๐๐ is die Lekkeslaap.co.za Prime Pick sowel as โn Booking.com Travellers Award toegeken deur gaste wat heerlik hier gekuier het!
๐๐ผ๐บ ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ธ โ๐ป ๐๐ฎ๐ฎ๐ฝ๐๐ฒ ๐๐ฟ๐ฎ๐ฎ๐ถ! โค๏ธ
๐ Bespreek direk: https://book.nightsbridge.com/35620
๐ฑ WhatsApp: 076 346 8484