4x4SPORT

4x4SPORT Saam 4x4 Sport gaan jy op Self Drive toere in Suid Afrika asook ons buurlande, waar jy nie maklik op ander plekke mag ry nie.

10/09/2026
24/08/2026

Ontbytsake๐Ÿ‘Œ๐Ÿ™Œ

Kom kuier en 4x4 saam ons in MOSAMIEK โ˜€๏ธโ˜€๏ธ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฟโ˜Ž๏ธ064 601 7879๐Ÿ’ปinfo@4x4sport.co.za
02/03/2026

Kom kuier en 4x4 saam ons in MOSAMIEK โ˜€๏ธโ˜€๏ธ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ฟ
โ˜Ž๏ธ064 601 7879
๐Ÿ’ป[email protected]

LESOTHO 2026 4x4 Toer ๐Ÿ‡ฑ๐Ÿ‡ธ๐Ÿ‡ฑ๐Ÿ‡ธOns eerste toer vir 2026 is agter die rug... en so moet n jaar afgeskop word!๐Ÿ™ŒNa โ€™n ongeloofli...
27/02/2026

LESOTHO 2026 4x4 Toer ๐Ÿ‡ฑ๐Ÿ‡ธ๐Ÿ‡ฑ๐Ÿ‡ธ
Ons eerste toer vir 2026 is agter die rug... en so moet n jaar afgeskop word!๐Ÿ™Œ
Na โ€™n ongelooflike week van avontuurlike 4x4-ry, sit ons met harte vol dankbaarheid en mooi herinneringe.๐Ÿ‘Œ
Van heerlike kos en egte Lesotho-gasvryheid, tot asemrowende natuurskoon en brรปe wat weggespoel het, waar ons groep deur die water moes kruis met die wonderlike hulp van die plaaslike gemeenskap wat vir ons n pad gemaak het โ€“ elke oomblik was besonders.
Wiesman Nel baie dankie vir jou besonderse bydrae, jou Lesotho-kennis en jou bereidwilligheid om altyd by te staan. ๐Ÿ™
Stof Media baie dankie vir julle insette met ons toer. ๐Ÿ™ Ons sien veral uit na die YouTube kanaal wat julle besig is om saam te stel! https://www.youtube.com/ .
Arnold Venter & Yolande Venter die grootste dankie vir julle. Julle 4x4 merk is nou gemaak. Ons weet julle gaan nog baie diep spore saam met 4x4 Sport en sy familie ry. ๐Ÿš™๐Ÿš™๐Ÿ‘Œ
Maar die mooiste van allesโ€ฆ vreemdelinge het vriende geword, en vriende het familie geword. Die 4x4 Sport Familie๐Ÿ‘Š
Dankie aan elkeen wat deel was van hierdie spesiale toer. Lesotho sal altyd โ€™n plek in ons harte hรช. ๐Ÿค
Tot die volgende 4x4 avontuurโ€ฆ ๐Ÿš™๐Ÿ‘‹๐Ÿ‘‹

Address

Alberton
Johannesburg
1401

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27646017879

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4x4SPORT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 4x4SPORT:

Shortcuts

Share

Category