The Great White House, Gansbaai

The Great White House, Gansbaai Welcome to the Great White House Restaurant. We have a fantastic wine list supporting many local wines. Children friendly with outside play area.
(366)

Enjoy the best coffee in the Western Cape under the world's largest privately owned Southern right whale skeleton, Suzie!! Offering wonderful hospitality, the Great White House focuses on the comfort of its guests, both when they're out at sea or back at the lodge. Guests can enjoy breakfast and lunch in the area's top restaurant, which specializes in seafood (permitted abalone available) but also caters for vegetarians/vegans as well as meat lovers. Please have a look at our menu
https://bit.ly/3gbBzhc

The Great White House also boasts the fully licensed Southern Right Bar, which is there for the convenience of its guests. We host Marine Dynamics shark tours and Dyer Island Cruises whale watching guests as part of their experience. We have chalets on site and a curio/gift shop.

Sunday plans? We have them sorted. Join us for our Sunday Treat. R185 per person, including a complimentary glass of w**...
17/09/2026

Sunday plans? We have them sorted.

Join us for our Sunday Treat. R185 per person, including a complimentary glass of w**e.

Prefer to choose your own favourites? Our à la carte menu is also available.

Book ahead to avoid disappointment:
072 657 3012 / 028 384 3273

Baie geluk met jou verjaarsdag Alida!Geniet jou spesiale dag ten volle.
16/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Alida!
Geniet jou spesiale dag ten volle.

Gee jouself 'n blaaskans en eindig jou naweek met 'n heerlike Sondag ete en komplimentêre glas wyn. Ons A la Carte spysk...
12/09/2026

Gee jouself 'n blaaskans en eindig jou naweek met 'n heerlike Sondag ete en komplimentêre glas wyn.

Ons A la Carte spyskaart is ook beskikbaar.

Vir besprekings kontak ons by:
072 657 3012 / 028 384 3273

10/09/2026

Moet nie vanaand Dorpie Doenlys mis nie!

Vanaand om 20h30 op VIA (DStv-kanaal 147) word Gansbaai in die eerste episode ten toon gestel met Bobby van Jaarsveld as die nuwe aanbieder.

Ons is baie opgewonde om deel te wees van hierdie spesiale episode en om ons dorp se lekkerte met die res van Suid-Afrika te deel.

08/09/2026

'n Bietjie musiek tydens Bobby en die span van se besoek.

Ons gereelde gaste sal vir Renier Badenhorst herken, hy is die bekende gesig agter die klavier op Sondae by Great White House.

Dit lyk of Bobby dit ook geniet het!
JJG Productions

Ons kan dit uiteindelik deel!Ons is super opgewonde om te vertel dat The Great White House deel gaan wees van Dorpie Doe...
08/09/2026

Ons kan dit uiteindelik deel!

Ons is super opgewonde om te vertel dat The Great White House deel gaan wees van Dorpie Doenlys.

Vroeër vanjaar het Bobby van Jaarsveld by ons kom kuier tydens die verfilming van ’n episode.

Dit was ’n groot voorreg om deel te wees van hierdie lekker projek en ons kan nie wag om te sien hoe ons dorp en ons span op die program uitgebeeld word nie.

Kyk die nuwe seisoen van vanaf 10 September om 20h30 op VIA (DStv-kanaal 147).


JJG Productions

Ons ondersteun die Bokke!Beperkte sitplek beskikbaar en bespreking word aanbeveel.Die Great White House Restaurant is oo...
05/09/2026

Ons ondersteun die Bokke!

Beperkte sitplek beskikbaar en bespreking word aanbeveel.

Die Great White House Restaurant is oop, bespreek ’n tafel vir ete ná die wedstryd, of bestel iets om te eet gedurende die wedstryd.

Om te bespreek kontak ons by: 072 657 3012 of 028 384 3273

Ons vier vandag Lente en Verjaarsdag 🎂🌸Baie geluk Petro, met jou verjaarsdag later die week. Mag dit 'n besonderse dag w...
01/09/2026

Ons vier vandag Lente en Verjaarsdag 🎂🌸
Baie geluk Petro, met jou verjaarsdag later die week. Mag dit 'n besonderse dag wees.

Gelukkig verjaarsdag tannie Hettie! Hoop dis 'n spesiale dag en mooi jaar.
30/08/2026

Gelukkig verjaarsdag tannie Hettie!
Hoop dis 'n spesiale dag en mooi jaar.

Double the the wishes, double the joy 🥰Happy Birthday to Kelvin and Joyce Viviers. May you have a lovely day and year.
29/08/2026

Double the the wishes, double the joy 🥰

Happy Birthday to Kelvin and Joyce Viviers.
May you have a lovely day and year.

Address

5 Geelbek Street, Klein Bay
Gansbaai
7220

Opening Hours

Monday 08:00 - 22:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 22:00
Thursday 08:00 - 22:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:00 - 22:00

Telephone

+27726573012

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Great White House, Gansbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share